Heelgoedere Bemarker
3 weeks ago
**WHOLEGOODS MARKETER
**MECHANISATION BRITS
**Purpose of the position**:
We are seeking a motivated and experienced whole goods marketer to join our team and achieve
marketing goals related to new and second-hand tractors, harvesters, implements and other
agriculture equipment. As a whole goods marketer, you will report to the regional manager and work
collaboratively with our sales and marketing team to ensure that our brand is promoted and sales
targets are achieved.
**Key responsibilities: **
Developing and executing marketing plans to promote our brand and achieve sales targets;
Analysing market trends, competitor activities as well as customer needs to inform marketing
strategies;
Building and maintaining relationships with customers and stakeholders;
Planning and participating in exhibitions, trade shows, as well as other promotional events;
Providing training and support to the sales team on product knowledge and marketing strategies.
**Minimum requirements: **
Grade 12 certificate
At least five (5) years of marketing experience in whole goods
Knowledge of New Holland equipment will be advantageous
Qualification in marketing will be highly regarded
Valid code EB driver’s license
**Skills: **
Excellent communication abilities
Creativity to execute marketing plans that differentiate our brand from competitors
Excellent time management skills to prioritise and manage multiple projects and deadlines
Ability to work well in a team environment
Strong analytical skills to gather and analyse market data
Should be adaptable and able to thrive in a fast paced environment
If you meet the minimum requirements and possess the necessary skills, we encourage you to apply
for this exciting opportunity. We offer a competitive salary package and a commission-based
incentive to reward excellent performance. We furthermore offer a dynamic work environment that
will allow you to grow and develop your career.- reserves the right not to fill the position. _
**HEELGOEDERE-BEMARKER
**MEGANISASIE BRITS
**Doel van die pos**:
Ons is op soek na 'n gemotiveerde en ervare heelgoedere bemarker om by ons span aan te sluit en
verantwoordelik te wees vir die bereiking van bemarkingsdoelwitte wat verband hou met nuwe en
tweedehandse trekkers, stropers, implemente en ander landboutoerusting. As 'n heelgoedere bemarker
sal jy aan die streekbestuurder rapporteer en saamwerk met ons verkoops
- en bemarkingspan om te
verseker dat ons handelsmerk bevorder word en verkoopsteikens bereik word.
**Hoofverantwoordelikhede: **
Ontwikkeling en uitvoering van bemarkingsplanne om ons handelsmerk te bevorder en
verkoopsteikens te bereik;
Ontleding van markneigings, mededinger-aktiwiteite en klantbehoeftes om bemarkingstrategieë te
stuur;
Bou en handhawing van verhoudings met kliënte en belanghebbendes;
Beplanning van en deelname aan uitstallings, handelskoue en ander promosiegeleenthede;
Verskaffing van opleiding en ondersteuning aan die verkoopspan oor produkkennis en
bemarkingstrategieë.
**Minimum vereistes: **
Graad 12-sertifikaat
Ten minste vyf (5) jaar se bemarkingservaring in heelgoedere
Kennis van New Holland-toerusting sal voordelig wees
Kwalifikasie in bemarking sal baie gunstig oorweeg word
Geldige kode EB-bestuurslisensie
**Vaardighede: **
Uitstekende kommunikasievaardighede
Kreatiwiteit om bemarkingsplanne uit te voer wat ons handelsmerk van mededingers onderskei
Uitstekende tydbestuursvaardighede om veelvuldige projekte en sperdatums te prioritiseer en te
bestuur
Moet in staat om doeltreffend te funksioneer in spanverband
Sterk analitiese vaardighede om markinligting in te samel en te ontleed
Moet aanpasbaar en in staat wees om te floreer in 'n vinnige omgewing
As jy aan die minimum vereistes voldoen en oor die nodige vaardighede beskik, moedig ons jou aan om
vir hierdie opwindende geleentheid aansoek te doen. Ons bied 'n mededingende salarispakket asook ‘n
kommissiestruktuur wat ruim vergoed vir uitstaande prestasie. Verder bied NWK 'n dinamiese
werksomgewing wat jou sal toelaat om te groei en jou loopbaan te ontwikkel.
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_25 Mei 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir 'n onderhoud _
- genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en _
- gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek _
- te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._