Inventory Clerk

2 weeks ago


Carletonville, South Africa Terra Aqua Boerdery (Pty) Ltd Full time

Terra Aqua Groep is ‘n groeiende Agri besigheid met ‘n posisie beskikbaar vir ‘n voorraad & admin klerk op die plaas buite Carletonville (30 km buite Carletonville op die N14).
- Matriek
- Ten minste 2 jaar ervaring met voorraad beheer en admin
- Microsoft Office geletterd (Word, Excel & Powerpoint)
- Kandidaat moet van plaas lewe hou
- Afrikaans & Engels magtig
- Kandidaat moet onafhanklik kan funksioneer.

Die persoon moet bereid wees om daagliks na die plaaskantoor en terug (35km buite Randfontein op die N14) te pendel.

Jong, dinamiese kandidaat met goeie probleem oplossingsbenadering.

Tussen die ouderdom van 20 en 55 jaar.

Goed saam in ‘n span kan werk
ʼn Markverwante salarispakket met medies en pensioen word aangebied en sal bepaal word na gelang van ondervinding en/of kwalifikasie.

Rig enige vrae & belangstelling ook gerus aan die epos.

Aansoeke sluit 7 Februarie 2024.

**Salary**: From R9,000.00 per month

Ability to Commute:

- Carletonville, Gauteng (required)

Ability to Relocate:

- Carletonville, Gauteng: Relocate before starting work (required)