Analyst Programmer/ Analis Programmeerder

2 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**ANALYST PROGRAMMER
**INFORMATION TECHNOLOGY
**Purpose of the position**:
The incumbent will be responsible for the development and maintenance of programmes and systems for NWK under the
guidance of a project leader. The development and maintenance of the system and programmes will be done in a team
consisting of other programmers.

**Duties of the position**:

- Creating and developing a graphical interface in collaboration with PHP or natural programmers for the NWK operating

system (no knowledge of system is required);
- Developing PHP or natural programmes according to NWK's existing framework;
- Writing of web-based programmes;
- Thorough testing of developed system; as well as
- Implementation of systems and providing the necessary training to users.

**Minimum requirements**:

- Two (2) years’ experience in web oriented or natural programming
- Knowledge and experience in PHP 5; MySQL; HTML5 / CSS; Javascript; jQuery; JSON-RPC and ADABAS
- A Gr 12 certificate
- Persons with a relevant degree or diploma will be given preference.

**Skills**:

- Self-motivated***
- The ability to work together in a team
****:

- Driven and goal oriented
****:

- Good planning skills
****:

- The ability to work under pressure
**
***Why join us?**
At NWK, we strive to create a positive and engaging work environment. We value our employees and offer competitive
compensation packages, opportunities for growth and development, as well as a supportive team atmosphere. As an analyst
programmer, you will have the chance to work on exciting projects and collaborate with colleagues who are passionate about
what they do
- the right not to fill the position. _

**ANALISPROGRAMMEERDER
**INLIGTINGSTEGNOLOGIE
**Doel van die posisie**:
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die ontwikkeling en onderhoud van programme en stelsels vir NWK onder
leiding van 'n projekleier. Die ontwikkeling en onderhoud van die stelsel en programme sal in 'n span saam met huidige
programmeerders gedoen word.

**Pligte van die pos**:

- Om in samewerking met PHP- of natural-programmeerders 'n grafiese koppelvlak te ontwikkel vir die NWK- bedryfstelsel (geen kennis van stelsel is nodig nie);
- Die ontwikkeling van PHP- of natural-programme, volgens NWK se bestaande raamwerk;
- Skryf web-gebaseerde programme;
- Deeglike toetsing van ontwikkelde stelsel;
- Implementering van stelsels en verskaffing van nodige opleiding aan gebruikers.

**Minimum vereistes**:

- Twee (2) jaar ondervinding in web-georiënteerde of natural-programmering
- Kennis en ondervinding in PHP 5; MySQL; HTML5 / CSS; Javascript; Jquery; JSON-RPC en ADABAS
- ʼn Gr.12-sertifikaat beskik
- Persone met 'n relevante graad of diploma sal voorkeur geniet.

**Vaardighede**:

- Selfgemotiveerd***
- Moet gemaklik in 'n span kan werk
****:

- Gedrewe en doelgerig
****:

- Goeie beplanningsvaardighede
****:

- Vermoë om onder druk te werk
**
***Hoekom moet jy by ons aansluit?**
By NWK streef ons daarna om 'n positiewe en innemende werksomgewing te skep. Ons koester ons werknemers en bied
mededingende vergoedingspakkette, geleenthede vir groei en ontwikkeling, en 'n ondersteunende span-atmosfeer. As 'n
tegnoloog sal jy die kans kry om aan opwindende projekte te werk en saam te werk met kollegas wat passievol is oor wat
hulle doen.

As jy 'n gedrewe, bekwame analisprogrammeerder is wat op soek is na 'n opwindende nuwe geleentheid, moedig ons jou
aan om vandag aansoek te doen**
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_18 Augustus 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ʼn onderhoud genooi word _
- nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers _
- uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos _
- nie te vul nie._



  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **LEERLINGPROGRAMMEERDER **LICHTENBURG Is jy passievol oor programmering en gereed om 'n opwindende reis aan te pak? NWK is die antwoord! Dié landboumaatskappy op soek na entoesiastiese individue wat gretig is om te leer en in die wêreld van programmering uit te blink. As 'n leerlingprogrammeerder sal jy die unieke geleentheid hê om deel te wees van ons...