Elektrisiën

4 weeks ago


Middelburg, South Africa Mpumalanga Transformer Services Full time

Werknemer sal verantwoordelik wees vir die diens en instandhouding van transformators
- Transformator olie purifikasie
- Transformator herstelwerk
- Neem van olie samples op transformator
- Bestuur van kode 10 voertuie
- Bedryf van olie purifikasie masjiene.

Ondervinding en kwalifikasies vereis:

- Elektriese ambagstoets/sertifikaat
- Bestuurservaring met swaar voertuie van ten minste een jaar word vereis.
- Senior sertifikaat (matriek)
- EC1 of kode 14 bestuurslisensie vereis
- Ondervinding van werk met transformators, Medium spanning of hoë spanning stelsels word verkies.

Vaardighede benodig:

- Goeie handvaardighede en werk met handgereedskap
- Moet Afrikaans en Engels kan praat

Ander vereistes:

- Kandidate moet in Middelburg woon of bereid wees om te verhuis
- Moet eie vervoer hê

**Salary**: R70.00 - R140.00 per hour

Ability to commute/relocate:

- Middelburg, Mpumalanga: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)

Application Question(s):

- Het jy 'n geldige elektriese ambagstoets/sertifikaat?

**Education**:

- High School (matric) (required)

**Language**:

- Afrikaans (required)

License/Certification:

- Code 10 / Code 14 Driver's Licence (required)

Application Deadline: 2023/02/15



  • Middelburg, South Africa Mpumalanga Transformer Services Full time

    Werknemer sal verantwoordelik wees vir die diens en instandhouding van transformators - Transformator olie purifikasie - Transformator herstelwerk - Neem van olie samples op transformator - Bestuur van kode 10 voertuie - Bedryf van olie purifikasie masjiene. - Installasie van nuwe transformators Ondervinding en kwalifikasies vereis: - Elektriese...