Junior Graanhandelaar

2 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**JUNIOR GRAIN TRADER
**LICHTENBURG
**Start your career at NWK Limited**

Are you a recent graduate or looking to start your career in the grain trading industry? NWK Limited is
currently looking for a Junior Grain Trader to join our team in Lichtenburg. As a Junior Grain Trader you will
work closely with the Grain Marketing division and support the profitable buying and selling of grain.

**Purpose of the position**:
The Junior Grain Trader will be responsible for supporting the Grain Trading Department in managing
transactions, hedging of grain stock, and providing guidance to clients regarding hedging and pricing
strategies. The incumbent will also gather and interpret market information to formulate market views and
liaise with producers, buyers, other traders and silo staff.

**Main responsibilities**:

- Supporting the Grain Trading Department to conduct profitable buying and selling of grain;
- Assisting in managing the logistics surrounding the execution of transactions;
- Providing support to clients regarding hedging and pricing strategy;
- Assisting with collecting, studying and interpreting market information to formulate market prospects and

communicate this information;
- Liaising with producers, buyers, other traders and silo staff;
- Handling customer enquiries.

**Minimum requirements**:

- Grade 12 certificate
- 0-1 year relevant experience

**The following will serve as strong recommendation**:

- Basic knowledge of risk management and trading strategies
- Knowledge of Safex trading

**Skills (competencies required for the role)**:

- Strong analytical and problem-solving skills
- Ability to work independently and as part of a team
- Excellent communication and interpersonal skills
- Sound decision-making ability
- Effective time management and organisational skills

**If you are a highly motivated individual with a strong interest in the grain trading industry, then NWK**
**Limited is the right place for you We offer a competitive salary, opportunities for career growth and**
**Trader at NWK Limited**- reserves the right not to fill the position. _

**JUNIOR GRAANHANDELAAR
**LICHTENBURG
**Begin jou loopbaan by NWK Beperk**
Is jy 'n onlangse gegradueerde of wil jy jou loopbaan in die graanverhandelingsbedryf begin? NWK Beperk is
tans opsoek na 'n junior graanhandelaar om by ons span in Lichtenburg aan te sluit. As 'n junior
graanhandelaar sal jy nou saamwerk met die Graanbemarkingsafdeling en die winsgewende koop en
verkoop van graan ondersteun.

**Doel van die pos**:
Die Junior Graanhandelaar sal verantwoordelik wees vir die ondersteuning van die Graanbemarkingsafdeling
in die bestuur van transaksies, die verskansing van graanvoorraad, asook die verskaffing van leiding aan
kliënte met betrekking tot verskansing en prysbepalingstrategieë. Die posbekleër sal ook markinligting
insamel en interpreteer om markvooruitsigte te formuleer en met produsente, kopers, ander handelaars en
silopersoneel te skakel.

**Hoofverantwoordelikhede: **

Ondersteuning van die Graanbemarkingsafdeling om winsgewende aan
- en verkoop van graan;

Hulpverlening met die bestuur van die logistiek rondom die uitvoer van transaksies;

Verlening van ondersteuning aan kliënte met betrekking tot verskansing en prysstrategie;

Hulpverlening om markinligting in te samel, te bestudeer en te interpreteer om markvooruitsigte te
formuleer en hierdie inligting te kommunikeer;

Skakeling met produsente, kopers, ander handelaars en silopersoneel;

Hantering van kliëntenavrae.***

**Minimum vereistes: **

Graad 12-sertifikaat

0-1 jaar toepaslike ondervinding

**Die volgende sal as sterk aanbeveling dien: **

Basiese kennis van risikobestuur en handelstrategieë

Kennis van Safex-verhandeling

**Vaardighede (bevoegdhede benodig vir die rol): **

Sterk analitiese en probleemoplossingsvaardighede

Vermoë om onafhanklik en as deel van 'n span te werk

Uitstekende kommunikasie
- en interpersoonlike vaardighede

Oordeelkundige besluitnemingsvermoë

Doeltreffende tydbestuur en organisatoriese vaardighede

**As jy 'n hoogs gemotiveerde individu is met 'n sterk belangstelling in die graanverhandelingsbedryf,**
**dan is NWK Beperk die regte plek vir jou Ons bied 'n mededingende salaris, geleenthede vir**
**loopbaangroei en -ontwikkeling, asook 'n ondersteunende werksomgewing. Doen nou aansoek om**
**jou loopbaan as 'n junior graanhandelaar by NWK Beperk te begin.**
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_25 Mei 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir 'n onderhoud genooi word _
- nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan _
- aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg _
- voor om die pos nie te vul nie._