4x Cashier
4 weeks ago
**Kern doel van die pos**:
**Deurlopend flinke, effektiewe, vriendelike en korrekte dienslewering aan kliënte.**
**Vereistes**:
- Graad 12;
- 1-2 jaar ondervinding as kassier;
- Basiese kennis van landbouprodukte sal tot voordeel wees.
**Vaardighede**:
- Goeie kommunikasie
- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Menseverhoudings;
- Organisatoriese vermoëns;
- Verkoopsvaardighede;
- Syfervaardig;
**Verantwoordelikhede**:
- Bevorder markaandeel deur goeie kliëntediens;
- Kontanthantering;
- Behartig verkope en beheer voorraad;
- Byhou van administrasie.
**Main purpose of the position**:
**Continuous, efficient, friendly and correct service to customers.**
**Requirements**:
- Grade 12;
- 1-2 year experience as a cashier;
- Basic knowledge of agricultural products will be beneficial.
**Skills**:
- Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
- Computer literate (MS Office);
- People skills;
- Organizational capabilities;
- Selling Skills;
- Numeracy;
**Responsibilities**:
- Promote market share through good customer service;
- Cash handling;
- Manage sales and inventory management;
- Keeping track of administration.