Ontvangsdame

2 weeks ago


East Rand, South Africa Sentinel Staffing Services Full time

**_LET ASB:_**
Slegs elektroniese aansoeke word oorweeg.

Moet asb nie skakel of epos nie.

Geen aansoeke word aanvaar wat nie aan al die vereistes voldoen nie.

**Verantwoordelikhede**:

- Ontvangs
- Antwoord van die foon and eposse
- Administratiewe pligte soos kwotasies, fakture, liassering, en data vaslegging

**Vaardighede**:

- Netjiese voorkoms
- Baie goeie kommunikasie in Afrikaans & Engels
- Goed georganiseerd en administratief vaardig
- Goeie klientediens en telefoon etiket
- Vriendelik en behulpsaam