IT Instelasie Tegnikus

2 weeks ago


Polokwane, South Africa A&S Management Services Full time

**Is jy hardwerkend, pligsgetrou, eerlik en opreg?**

**Besigheid met 27 jaar in bedryf is opsoek na geen kansvatters nie**

**Geskikte kandidaat sal n IT instalasie tegnikus in Limpopo provinsie wees**:
**Die kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen**:

- Gekwalifiseerd of 3 jaar se genoegsame ondervinding in:
1. Basiese rekenaar ondervinding

2. Netwerk ondervinding
- Graad 10 of soortgelyke kwalifikasie.
- Bereid wees om weg van huis te werk en oor te slaap.
- Betroubaar en onafhanklik kan werk.
- Afrikaans en Engels magtig.

**Die onderstande sal voordelig wees**:

- CCTV ondervinding
- Alarm sisteme ondervinding

Pakket sluit in besigheidvoertuig/petrolkaart /selfoon/skootrekenaar.

Salaris sal tydens onderhoud bespreek word - Vanaf: R12,500 tot R22,500 PM

afhangende volgens kwalifikasies.

**Job Types**: Full-time, Permanent

**Salary**: R12,500.00 - R22,500.00 per month