Verkoopskoördineerder

3 weeks ago


Pretoria, South Africa Kare Sheet Metal Products Full time

Verkoopskoördineerder

Inleiding:
'n Vervaardigingsmaatskappy gebaseer in Pretoria-Wes is op soek na 'n dinamiese verkoopskoördineerder om dadelik te begin.

Vereiste ondervinding, vaardighede en kwalifikasie:

- Matriek.
- 5-10 jaar ondervinding as verkoopskoördineerder.
- Ouderdom tussen 23 - 30 jaar.
- Excel gevorderd.
- Bevoegdheid in Microsoft-toepassings insluitend Word, Excel en Outlook.
- Organiseer en implementeer administratiewe stelsels en prosedures.
- Goeie administratiewe en probleemoplossingsvaardighede.
- Uitstekende kommunikasie-, verkoops
- en kliëntediensvaardighede.
- Die vermoë om te multitaak, in 'n vinnige omgewing te werk en spertye te haal.

Pakket en vergoeding:
Tussen R 12 000.00 - R 15 000.00 (Afhangende van ondervinding)

**Salary**: R12,000.00 - R15,000.00 per month

Ability to commute/relocate:

- Pretoria, Gauteng: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)