Voertuigbestuurder / Vehicle Driver

2 weeks ago


Gerdau, South Africa NWK Limited Full time

**VEHICLE DRIVER
**RETAIL GERDAU
**Purpose of the position**:
We are looking for a driver who will mainly be tasked with the delivery of
goods to customers.

**The responsibilities of the position include, but are not limited to, the**
**following**
- Loading, transport and offloading of items, including goods purchased

by customers- Tidying and organising stock in the storeroom
- Stock control, including stock takes
- Relevant administrative tasks

**Minimum requirements**:

- Grade 12 certificate- A valid C1 code driver's license
- A professional driving permit (PDP)

**Skills**:

- Strong sense of duty and responsibility****:

- Customer-oriented, with the ability to communicate effectively****:

- Organisational and planning skills-
- disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**VOERTUIGBESTUURDER
**RETAIL GERDAU
**Doel van die pos**:

- Ons is opsoek na 'n drywer wat hoofsaaklik getaak sal wees met die
- aflewering van goedere aan kliënte.
- **Die verantwoordelikhede van die pos sluit in, maar is nie beperk nie**
**tot die volgende**:

- Oplaai, vervoer en aflaai van items, insluitend aflewering van goedere
- wat deur klante gekoop is- Opruiming en organisering van voorraad in die stoorkamer
- Voorraadbeheer, wat voorraadopname insluit
- Relevante administratiewe take

**Minimum vereistes**:
- Graad 12-sertifikaat
- 'n Geldige C1 kode-bestuurslisensie
- 'n Professionele bestuurspermit (PDP) is 'n vereiste
- Voorkeur sal gegee word aan kandidate met relevante ondervinding

**Vaardighede**:

- Sterk sin vir plig en verantwoordelikheid- Klantgeoriënteerde individu met die vermoë om doeltreffend te

kommunikeer- Organisatoriese en beplanningsvaardighede
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_26 April 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ‘n _
- onderhoud genooi word nie, moet u die aansoek onsuksesvol ag. NWK ondersteun die oogmerk van die _
- Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met _
- gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._