Senior Klerk

2 weeks ago


Brits, South Africa NWK Limited Full time

**SENIOR CLERK
**RETAIL BRITS
**Purpose of the position**:

- retail outlet.**The responsibility of the position will include the following**:

- Inventory control, which includes orders, receipts, shipments, transfers, price
- marking and inventory counting;- Customer service, which may include compiling quotes, special orders, handling

product enquiries, etc.- Other tasks such as operating the switchboard, part-time sales, bank deposits,

and handling of petty cash;- Administrative tasks that are normally required to operate a successful retail

business**Minimum requirements**:
the industry.**Skills**:

- Effective communication skills.- Customer-oriented
- Excellent administrative and organisational skills
- Be reliable and responsible- with disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**SENIOR KLERK
**RETAIL BRITS
**Doel van die pos**:
Die kandidaat sal toesig hou oor die voltooiing van klerklike en administratiewe
take by die handelswinkel.

**Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels**:

- Voorraadbeheer, wat insluit bestellings, ontvangstes, versendings, oorplasings,

aanbring van pryse en tel van voorraad;
- Klantediens, wat kan insluit die opstel van kwotasies, spesiale bestellings,

hantering van produknavrae, ens.;
- Ander take soos die hantering van die skakelbord, deeltydse terminaalverkope,

opmaak van bankdeposito’s en die hantering van ‘n kleinkas;
- Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle bedryf van

‘n kleinhandelbesigheid.

**Minimum vereistes**:

- Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n gr. 12-sertifikaat
- Die kandidaat moet minstens twee tot drie (2-3) jaar toepaslike ondervinding in

die bedryf hê.
- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels.

**Vaardighede**:

- Doeltreffende kommunikasie vaardighede.
- Klant-georiënteerd
- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees.
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_5 April 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun _
- die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die _
- benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK _
- behou die reg voor om die pos nie te vul nie._