Kassier / Cashier

2 weeks ago


Petit, South Africa NWK Limited Full time

**CASHIER
**RETAIL PETIT
**Purpose of the position**:
The incumbent is mainly responsible for terminal sales at the retail
- outlet.
- **The responsibilities of the position will include the following**:

- The encoding of transactions- Receiving of payments
- Cash up of daily sales
- Enhancement of client relationships
- Assistance with stock takings
- Administrative tasks that are normally required to operate a

successful retail business

**Minimum requirements**:

- At least one (1) year relevant experience

**Skills**:

- Effective communication abilities
- Must be customer-orientated
- Must be reliable and responsible- disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**KASSIER
**RETAIL PETIT
**Doel van die pos**:
Die posbekleër is hoofsaaklik verantwoordelik vir terminaalverkope by die
- handelswinkel.
- **Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels**:

- Enkodering van transaksies- Ontvangs van betalings
- Opkas van daaglikse verkope
- Bevordering van klanteverhoudinge
- Hulpverlening met voorraadopnames
- Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle

bedryf van ʼn kleinhandelonderneming

**Minimum vereistes**:

- Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n gr.12-sertifikaat
- Moet verkieslik een (1) jaar toepaslike ondervinding hê
- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels.

**Vaardighede**:

- Doeltreffende kommunikasie vaardighede
- Moet klantgeoriënteerd wees
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_19 Februarie 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir 'n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die _
- oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde _
- groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg _
- voor om die pos nie te vul nie._