Tehuis Bestuurder

3 weeks ago


Worcester, South Africa CA Support Full time

Hierdie posbekleër sal verantwoordelik wees vir bestuur van die Tehuis waardeur verseker word dat die Tehuis ‘n veilige, netjiese omgewing is; waar optimale versorging van inwoners plaasvind ten einde die welstand van inwoners te bevorder. Die ideale kandidaat moet oor die vermoë beskik om personeellede effektief te bestuur en te motiveer ten einde ‘n produktiewe, gelukkige werksmag daar te stel.

Die kandidaat moet ook oor die vermoe beskik om inwoner aangeleenthede effektief te hanteer met ‘n gelukkige huislike omgewing as eindresultaat.

Die ideale kandidaat moet beskik oor toepaslike werksondervinding. moet bereid wees om skofte te werk en na ure op bystand wees om noodgevalle te hanteer.

**Pos
- en persoonspesifikasies:
- Leierskapvaardighede
- Bewese Bestuursvaardighede (kontrole, organisering en beplanning)
- Goeie Administratiewe vaardighede
- Rekenaar
- en syfervaardighede
- Interpersoonlike vaardighede
- Geldige kode 08 rybewys
- Goeie kommunikasievaardighede (in beide Engels en Afrikaans
- Integriteit en Positiewe waardesisteem
- Professionele voorkoms en optrede
- Polisieklaringsertifikaat
- Kontakbare verwysings vir laaste 3 maande

**Om Aansoek te doen**:

- Klik op die "Apply" skakel of