Junior Prokureur
2 weeks ago
**Silverlakes, Pretoria Oos: JUNIOR LITIGASIE PROKUREUR (ONLANGS TOEGELAAT)**
**Minimum Vereistes**:
- Netjiese en professionele **Afrikaans sprekende man**
- Afrikaans & Engelse eerste en tweede tale **verpligtend**(Afr & Eng kliënte basis)
- LLB Graad voltooi en toegelaat as a ‘n Prokureur **verpligtend**
- Geldige bestuurslisensie en eie voertuig **verpligtend**
- Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
- Om so spoedig moontlik diens te aanvaar
- Tans woonagtig in Pretoria (binne reis afstand)
**Pligte**:
- Hantering van Hooggeregshof and Landdroshof Litigasie aangeleenthede
- Algemene Prokureur take (hof verskynings, konsultering met kliënte, opstel van regsdokumentasie ens.)
**Salaris: Onderhandelbaar afhangande van ondervinding (Mark verwant)**
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na **oneilc(at)telkomsa.net **en dui die volgende aan:
- Verwysing **CR2438**; en
- U **salarisverwagting** binne mark verwant.
(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers, indien moontlik)
**AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.**
**Aanlyn aansoeke word nie oorweeg nie. CV moet direk aan e-pos adres gestuur word, soos aangedui.**
Ability to commute/relocate:
- Pretoria, Gauteng: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)
Application Question(s):
- Reside in Pretoria?
- Admitted as an Attorney?
**Education**:
- Bachelors (required)
License/Certification:
- driver's license and own vehicle (required)
-
Pretoria, South Africa Cora O'Neil Recruitment Agency Full time**Menlo Park, Pretoria: BESTORWE BOEDEL ADMINISTRATEUR / REGS SEKRETARESSE / JUNIOR BOEDELBEREDDERAAR** **Minimum Vereistes**: - Netjies en professionele Afrikaans sprekende individu (dame verkies) - Afrikaans en Engels eerste en tweede tale **verpligtend **(Afr & Eng kliënte basis) - Matriek / Graad 12 - Onlangse ondervinding in administrasie van...