Saica Leerling Rekenmeester

2 weeks ago


Vereeniging, South Africa Jordaan Botha & Partners Incorporated Full time

Goed gevestigde Rekenmeestersfirma in Vereeniging benodig SAICA LEERLING REKENMEESTERS

**_Pligte en verantwoordelikhede_**
- Om Finansiële Jaarstate volgens IFRS & IFRS vir KMO's voor te berei
- Hantering van kliënte en korrespondensie
- Oudit veldwerk en prosedure

**Verlangde ondervinding en kwalifikasie**
- SAICA Geakkrediteerde Rekeningkunde kwalifikasie - studeer vir of reeds verwerfde SAICA geakkrediteerde kwalifikasie
- Bcom(CA) of (Fin.acc)
- Honneurs in Finansiële Rekeningkunde
- CTA
- In staat om onder druk en spertye te werk
- Uitstekende aandag tot detail
- Uitstekende kommunikasievaardighede beide mondelings en skriftelik
- Eie vervoer (insluitend geldige SA bestuurslisensie)
- Rekenaarvaardig insluitend Outlook, Word en Excel

**_Pakket & Vergoeding_**

'n Jaarlikse markverwante koste-tot-maatskappy-pakket word aangebied, afhangende van kwalifikasies

**Job Type**: Learnership