Leerlingprogrammeerder / Learner Programmer

3 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**LEERLINGPROGRAMMEERDER
**LICHTENBURG
Is jy passievol oor programmering en gereed om 'n opwindende reis aan te pak? NWK is die antwoord Dié
landboumaatskappy op soek na entoesiastiese individue wat gretig is om te leer en in die wêreld van
programmering uit te blink. As 'n leerlingprogrammeerder sal jy die unieke geleentheid hê om deel te wees van
ons interne stelselontwikkelingsafdeling, wat met verskeie spanne oor aspekte soos finansies, regs-, kleinhandel
- en silodienste sal saamwerk.

**Doel van die pos**:
As 'n sleutellid van NWK se bedryfstelselontwikkelingspan, sal jou primêre fokus wees om die ingewikkeldhede
van programmering binne ons dinamiese omgewing te bemeester.

**Deur die loop van een jaar sal jy omvattende opleiding by die werk ondergaan, insluitend maar nie beperk**
**nie tot: **

Skep en ontwikkeling van 'n grafiese koppelvlak in samewerking met PHP of natuurlike programmeerders vir
die NWK-bedryfstelsel (geen voorafkennis word vereis nie).

Ontwikkeling van PHP-programme binne NWK se bestaande raamwerk.

Skep webgebaseerde programme.

Toets en verfyn ontwikkelde stelsels.

Implementering van stelsels en verskaffing van praktiese opleiding aan eindgebruikers.

**Om vir hierdie opwindende geleentheid te kwalifiseer, moet kandidate aan die volgende kriteria voldoen: **

Graad 12-sertifikaat of gelykwaardige kwalifikasie.

Voorkeurvakke sluit in wiskunde, rekeningkunde en rekenaarstudies.

Minimum van 60% in graad 12 wiskunde.

**Vaardighede benodig**:
**Ons soek nie net 'n kandidaat nie; ons soek 'n toekomstige programmeerder wat sal uitblink in die**
**volgende vaardighede: **

Selfgemotiveerd en gedrewe om uitnemendheid te bereik.

Gretigheid om te leer en nuwe uitdagings aan te pak.

Betroubaarheid en 'n sterk verantwoordelikheidsin.

Detailgeoriënteerde ingesteldheid op presisie in programmering.

Bewese probleemoplossingsvermoëns.

Wiskundige vaardighede om komplekse koderingscenario's te navigeer.

Sluit aan by NWK se lewendige programmeringsgemeenskap, waar innovasie tradisie ontmoet en jou groei ons
prioriteit is. Wees deel van 'n span wat die toekoms van NWK se bedryfstelsels oor uiteenlopende sektore vorm.

Gereed om jou suksesverhaal te kodeer? Doen nou aansoek en ontketen jou programmeringspotensiaal by
NWK_- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_21 Junie 2024_**_. Indien jy nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ʼn onderhoud genooi _
- word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan _
- aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg _
- voor om die pos nie te vul nie._**_ _**

**LEARNER PROGRAMMER
**LICHTENBURG
Are you passionate about programming and ready to embark on an exciting journey? Look no further NWK is on

the lookout for enthusiastic individuals who are eager to learn and dive into the world of programming.

As a learner programmer, you'll have the unique opportunity to be part of our in-house system development

department, collaborating with various teams across aspects like finance, legal, retail, and silo services.

**Purpose of the position**:
As a key member of NWK's operational system development team, your primary focus will be on mastering the

intricacies of programming within our dynamic environment.

**Over the course of one year, you'll undergo comprehensive on-the-job training, including but not limited**

**to: **

Creating and developing a graphical interface in collaboration with PHP or natural programmers for the

NWK operating system (no prior knowledge required).

Developing PHP programs within NWK's existing framework.

Crafting web-based programs.

Testing and fine-tuning developed systems.

Implementing systems and providing hands-on training to end-users.

Grade 12 certificate or equivalent qualification.

Minimum of 60% in Grade 12 Mathematics.

**Skills Needed**:
**skills: **

Self-motivated and driven to achieve excellence.

Eagerness to learn and embrace new challenges.

Reliability and a strong sense of responsibility.

Detail-oriented mind-set for precision in programming.

Proven problem-solving capabilities.

Mathematical skills to navigate complex coding scenarios.

NWK's vibrant programming community, where innovation meets tradition, and your growth is our priority. Be part

of a team that shapes the future of NWK's operational systems across diverse sectors.



  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **LEERLINGPROGRAMMEERDER**LICHTENBURGIs jy passievol oor programmering en gereed om 'n opwindende reis aan te pak? NWK is die antwoord Diélandboumaatskappy op soek na entoesiastiese individue wat gretig is om te leer en in die wêreld vanprogrammering uit te blink. As 'n leerlingprogrammeerder sal jy die unieke geleentheid hê om deel te wees vanons interne...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **LEERLINGPROGRAMMEERDER **LICHTENBURG Is jy passievol oor programmering en gereed om 'n opwindende reis aan te pak? NWK is die antwoord! Dié landboumaatskappy op soek na entoesiastiese individue wat gretig is om te leer en in die wêreld van programmering uit te blink. As 'n leerlingprogrammeerder sal jy die unieke geleentheid hê om deel te wees van ons...


  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **LEERLINGPROGRAMMEERDER**LICHTENBURGIs jy passievol oor programmering en gereed om 'n opwindende reis aan te pak? NWK is die antwoord Dié landboumaatskappyop soek na entoesiastiese individue wat gretig is om te leer en in die wêreld van programmering uit te blink. As 'nleerlingprogrammeerder sal jy die unieke geleentheid hê om deel te wees van ons...