Agronoom (Besproeiings Spesialis) / Agronomist

3 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**Agronoom (Besproeiings Spesialis)**

**LICHTENBURG
gebruik **voorpunttegnologieë **soos hommeltuig-beelde en data-analise om volhoubare oplossings vir die toekoms van
boerdery te implementeer. Ons bied 'n **dinamiese** en samewerkende werksomgewing wat **deurlopende leer** bevorder en
ons span bemagtig om te floreer. Hierdie rol bied 'n unieke mengsel van **persoonlike samewerking** met kollegas en die
**buigsaamheid** om jou werklading effektief te bestuur.

**Doel van die posisie**:Ons soek 'n passievolle en ervare Agronoon (Besproeiingspesialis) om by ons dinamiese span aan te
sluit. Jy sal 'n deurslaggewende rol speel in die optimalisering van besproeiingspraktyke, die versekering van doeltreffende
waterverbruik en die optimalisering van oesopbrengste.**
**Sleutelverantwoordelikhede: **

Implementeer en bestuur gevorderde besproeiingsskeduleringstegnologieë, gebruik data-analise en modellering om
pasgemaakte besproeiingsplanne te skep wat watergebruik en gewasgesondheid vir verskeie gewasse optimaliseer.

Voer deeglike grond
- en gewasbeoordelings uit om optimale besproeiingstrategieë te bepaal wat gesonde plantgroei,
hulpbronbewaring bevorder en potensiële agronomiese uitdagings aanspreek.

Verskaf kundige agronomiese advies aan belanghebbendes, insluitend boere, landboukonsultante en bedryfsvennote,
oor onderwerpe wat verband hou met besproeiingsbestuur, grondgesondheid en gewasprestasie.

Bly op hoogte van die jongste vooruitgang in besproeiingstegnologieë en agronomiese praktyke, en soek voortdurend
geleenthede om doeltreffendheid en volhoubaarheid in landbou waterbestuur te verbeter.

Genereer omvattende verslae met besonderhede oor besproeiingstrategieë, gewasprestasiedata en aanbevelings vir
deurlopende optimalisering in ooreenstemming met beste agronomiese praktyke.

Werk effektief saam met kruisfunksionele spanne, om 'n holistiese benadering tot landboubestuur te verseker.

**Minimum Vereistes: **

Meester in Tegnologie (M.Tech.) in Agronomie of 'n verwante veld, of Baccalaureus Scientiae (BSc.) in Landbou met
spesialisasie in Agronomie en Grondwetenskap.

Geldige Suid-Afrikaanse bestuurslisensie.

Besit van 'n SARNAP (Suid-Afrikaanse Raad vir Natuurlike Wetenskaplike Beroepe) registrasie is hoogs voordelig.

Minimum van 3 jaar aantoonbare ervaring in agronomie, met 'n fokus op besproeiingsbestuur, verkieslik binne 'n
landbou-omgewing**. **

Volle professionele vaardigheid in beide Engels en Afrikaans, wat naatlose kommunikasie met diverse
belanghebbendes moontlik maak***

**Vaardighede: **

Uitstekende kommunikasievaardighede, met die vermoë om duidelike en bondige tegniese inligting aan beide tegniese
en nie-tegniese gehore te lewer.

Vaardigheid in data-analise en interpretasie, met ervaring wat relevante landbousagtewaretoepassings gebruik.

Sterk probleemoplossings vaardighede en 'n metodiese benadering tot die optimalisering van besproeiing en algehele
gewasproduksie.

Vermoë om doeltreffend binne 'n span omgewing te werk, wat samewerking en deel van kennis bevorder.

Bewese vermoë om take te prioritiseer, tyd effektief te bestuur en sperdatums konsekwent na te kom.

‘n Groot belangstelling in tegnologiese vooruitgang binne die landbousektor en 'n gewilligheid om nuwe tegnologieë aan
te leer.

Hoogs betroubaar, met 'n sterk werksetiek en 'n verbintenis tot uitnemendheid.

Uitstekende organisatoriese vaardighede met die vermoë om take te prioritiseer en verskeie projekte gelyktydig te
bestuur.

**Ons bied 'n stimulerende en ondersteunende werksomgewing wat professionele groei en ontwikkeling bevorder. As**
**jy 'n passievolle individu is met 'n toewyding aan volhoubare landbou, moedig ons jou aan om aansoek te doen
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_29 Maart 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ʼn onderhoud genooi word nie, ag die _
- aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde _
- groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._**_ _**

**Agronomist (Irrigation Specialist)
**LICHTENBURG
**cutting-edge technologies** like drone imagery and data analysis to implement **sustainable solutions** for the future of
farming. We offer a **dynamic **and** collaborative **work environment that fosters **continuous learning** and **empowers **our
team to thrive. This role provides a unique blend of **in-person collaboration** with colleagues and the** flexibility** to manage
your workload effectively.

**Purpose of the Position**: We are seeking a passionate and experienced Agronomist (Irrigation Specialist) to join our dynamic
team. You will play a pivotal role in optimizing irrigation practices, ensuring efficient water usage and maximizing crop yields.

**Key Responsibilities: **

Implement and manage advanced irrigation scheduling technologies, utilizing data analysis and modeling to crea