Lecturer: Accountancy

3 weeks ago


Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

Duties/Pligte

Job Requirements/Pos Vereistes
- An appropriate SAICA accredited Honours degree in Accounting or a postgraduate diploma in Accounting;
- Registration as a Chartered Accountant (SA), or eligibility to register;
- A commitment to research and social impact/community involvement;
- The ability to lecture in Afrikaans or English, handle departmental administration and work in a team;
- The willingness to be involved in SAICA's Thuthuka project and the lecturing of Digital
- and Leadership Acumen for Accountants and/or Business Ethics;
- For some of the posts, namely those in Digital
- and Leadership Acumen for Accountants, the following is an additional requirement:

- Strong MS Excel skills, which specifically include the demonstrated use of PivotTables and the automation of routine tasks using Macros and VBA.
- 'n Toepaslike SAIGR-geakkrediteerde Honneursgraad in Rekeningkunde, of 'n nagraadse diploma in Rekeningkunde;
- Registrasie as Geoktrooieerde Rekenmeester (SA), of in aanmerking om te registreer;
- Akademiese uitnemendheid ('n volledige akademiese rekord moet die aansoek vergesel);
- 'n Verbintenis tot navorsing en sosiale impak/gemeenskapsbetrokkenheid;
- Die vermoë om in Afrikaans of Engels te doseer, departementele administrasie te behartig en binne spanverband saam te werk;
- Die bereidwilligheid om by die Thuthuka-projek van die SAIGR, asook by die dosering van Digitale
- en Leierskapsvernuf vir Rekenmeesters en/of Sake-etiek, betrokke te wees;
- Vir sommige van die poste, naamlik die in Digitale
- en Leierskapsvernuf vir Rekenmeesters, is die volgende 'n verdere vereiste:

- Sterk MS Excel vaardighede, wat spesifiek insluit die bewese gebruik van PivotTables en die outomasie van roetine take met die gebruik van Macros en VBA.

Recommendation/Aanbeveling
- The ability to lecture in both Afrikaans and English.
- For some of the posts, namely those in Digital
- and Leadership Acumen for Accountants, the following is an additional recommendation:

- Practical exposure to MS Excel Modelling and/or ACL (Audit Command Language), either through being able to demonstrate that you have used these functions yourself or that you have learnt their use from someone else.
- _
- Die vermoë om in beide Afrikaans en Engels te doseer;
- Vir sommige van die poste, naamlik die in Inligtingstelsels en Digitale
- en Leierskapsvernuf vir Rekenmeesters, is die volgende 'n verdere aanbeveling:

- Praktiese blootstelling aan MS Excel Modellering en/of ACL (Audit Command Language), hetsy deur te kan bewys dat u self hierdie funksies gebruik het of dat u die gebruik daarvan geleer het van iemand anders



  • Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte - and Leadership Acumen for Accountants - previously known as Information Systems - and Business Ethics). - Daar bestaan tans opwindende doseer - en navorsingsgeleenthede vir bewese vakspesialiste in die volgende Rekeningkundige vakgebiede: Bestuursrekeningkunde en Finansiële Bestuur, Finansiële Rekeningkunde, Belasting en Ouditkunde (met...

  • Lecturer: Auditing

    4 weeks ago


    Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte - Duties may include, but are not limited to the following: - Undertaking learning, teaching and assessment activities in undergraduate and / or postgraduate modules; - Supervising postgraduate students in Accountancy and related research fields; - Engaging in research and publishing academic work in Accountancy and related fields in reputable...


  • Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte Die hooffunksie vir hierdie tweejaarvastetermynkontrakposisie sal wees om administratiewe bystand aan die Direkteur: Navorsingsinligting en Strategiese Inisiatiewe te verleen, spesifiek met betrekking tot die toepassing van navorsingsverwante inligting vir die implementering en instandhouding van inisiatiewe om Navorsing vir Impak as n kern...


  • Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte Die hooffunksie vir hierdie tweejaarvastetermynkontrakposisie sal wees om administratiewe bystand aan die Direkteur: Navorsingsinligting en Strategiese Inisiatiewe te verleen, spesifiek met betrekking tot die toepassing van navorsingsverwante inligting vir die implementering en instandhouding van inisiatiewe om Navorsing vir Impak as 'n kern...