Verhuringsassistent

2 weeks ago

Potchefstroom, South Africa Potch Eiendomme Full time

**Verhuringsassistentpos Onmiddellik Beskikbaar**

Potch Eiendomme is ‘n gevestigde eiendomsagentskap geleë te Mareestraat 3. Potch Eiendomme lewer kompleksbestuur-, verhuringsbestuur
- en verkoopsdienste aan die plaaslike mark. Potch Eiendomme beskik oor ‘n vakante betrekking vir ‘n Verhuringsassistent. Die ideale kandidaat is 'n jong persoon wat ywerig is om te leer en te groei in die eiendomsbedryf.

**Posbeskrywing**:
Die verhuringsassistent sal primêr verantwoordelik wees vir besigtigingsafsprake en inspeksies, en sluit die volgende pligte in:

- Navrae en besigtigingsafsprake, beskikbaarheid na-ure binne redelike tye sowel as elke tweede Saterdag vanaf 09:00 tot 12:00 word vereis.
- Neem van bemarkingsfotos en videos.
- Inspeksies van verhuringseenhede.

**Vereistes**:

- Graad 12 Sertifikaat.
- Rekenaarvaardig in Microsoft Office.
- Eie voertuig.
- Geldige bestuurderslisensie.

**Eienskappe**:

- Selfstandig en pligsgetrou.
- Dinamies en hardwerkend.
- Noukeurig en akkuraat in daaglikse take.
- Professioneel.
- Kliëntediens gedrewe.

**Vergoeding**:

- Basiese salaris.
- Kommissie per plasing en per inspeksie.
- Maatskappy voertuig word beskikbaar gestel.
- Brandstoftoelaag bereken per kilometer afgelê (R3.50 per kilometer) wanneer persoonlike voertuig gebruik moet word weens onbeskikbaarheid van maatskappy voertuig.
- Selfoon en selfoononkostes word voorsien.
- Kantoorrekenaar word voorsien.
- Curriculum Vitae
- Matrieksertifikaat
- Motiveringsbrief
- Identiteitsdokument

**Job Types**: Full-time, Permanent

**Salary**: From R5,500.00 per month

Application Question(s):

- Reside in Potchefstroom?
- Do you have your own car?

License/Certification:

- Driver's licence (required)

Expected Start Date: 2023/12/01

  • Verhuringsassistent

    3 days ago

    Potchefstroom, South Africa Potch Eiendomme Full time

    **Verhuringsassistentpos Onmiddellik Beskikbaar** Potch Eiendomme is ‘n gevestigde eiendomsagentskap geleë te Mareestraat 3. Potch Eiendomme lewer kompleksbestuur-, verhuringsbestuur - en verkoopsdienste aan die plaaslike mark. Potch Eiendomme beskik oor ‘n vakante betrekking vir ‘n Verhuringsassistent. Die ideale kandidaat is 'n jong persoon wat...

  • Verhuringsassistent

    4 days ago