Gradeerder (Assistent Gradeerder) / Grader

2 weeks ago


Grootpan, South Africa NWK Limited Full time

**GRADER
**SILO GROOTPAN
**Purpose of the position**:
The incumbent will be responsible for all process related to grain handling as well as
- administrative support.**Key responsibilities**:

- Managing the intake and dispatch processes of grain, including the grading of grain.
- Supporting the Silo Manager with the following functions:

- administration;
- fumigation;
- food safety;
- personnel matters;
- risk management;
- customer satisfaction; and
- maintenance of property, vehicles and grounds.

**Qualifications and skills**:

- Grade 12 certificate****:
wheat, and have completed the complete fumigation course, will be given preference.
- A valid driver's license.****:

- Detail-oriented.****:

- Responsible and reliable.
- Good communication skills.**
- Application can _**_only _**_be made through NWK's website. For more information, please visit _- purpose of the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the nominated _
- the position. _

**GRADEERDER
**SILO GROOTPAN
**Doel van die pos**:
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir alle prosesse wat verband hou met graanhantering
- asook administratiewe ondersteuning.**Verantwoordelike**:

- Bestuur inname
- en versendingsprosesse van graan wat die gradering van graan insluit.- Bied ondersteuning aan die silobestuurder ten opsigte van die volgende funksies:

- administrasie;
- beroking;
- voedselveiligheid;
- personeelaangeleenthede;
- risikobestuur;
- klantetevredenheid; en
- instandhouding van eiendom, voertuie en terrein.

**Kwalifikasies en vaardighede**:

- Gr. 12-sertifikaat
- Kandidate wat in besit is van graderingsertifikate vir mielies, sonneblomsaad en koring, en die

volledige berokingskursus voltooi het, sal voorkeur geniet.
- ʼn Geldige rybewys.
- Detail georiënteerd.
- Verantwoordelik en betroubaar.
- Goeie kommunikasievaardighede.
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_19 Januarie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir ʼn onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun _
- die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die _
- benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK _
- behou die reg voor om die pos nie te vul nie._