Junior Vloerbestuurder

4 weeks ago


Randfontein, South Africa NWK Limited Full time

**JUNIOR VLOERBESTUURDER
**RETAIL RANDFONTEIN
**D oel van die posisie**:
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die bestuur van voorraad, personeel en
ve** **rwante administratiewe take.

**Die verantwoordelike van die pos sluit die volgende in**:

- ** **Voorraadbeheer wat insluit, bestellings, eise, ontvangste van voorraad en

voorraadopnames***
- ** **Skakeling met produkbestuurders en verteenwoordigers** **- Toesighouding oor personeel****:

- Hantering van deeltydse terminaalverkope***
- ** **Opmaak van bankdeposito’s en die hantering van ‘n kleinkas****:

- Verwante administratiewe take wat vereis word in die suksesvolle bedryf van ʼn

kleinhandelbesigheid***
- ** **Die lewering van goeie gehalte klantediens en verwante probleemoplossing**
**V ereistes / Kwalifikasies**:

- Graad 12-sertifikaat- Minstens twee (2) jaar toepaslike ondervinding.
- ** **Rekenaarvaardig
- Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels
- ** **ʼn Geldige rybewys

**Vaardighede**:

- ** **Sterk interpersoonlike vaardighede- Moet betroubaar en verantwoordelik wees
- ** **Selfversekerdheid en positiwiteit
- Ingesteldheid op goeie klantediens
- Doeltreffende kommunikasievaardighede
- ** **Vermoë om spanwerk aan te moedig asook dissipline te handhaaf
- Aa_** **_nsoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Di_** **_e sluitingsdatum vir aansoeke is _**_8 Maart 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ʼn onderhoud _
- genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming _
- en_** **_gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._

**JUNIOR FLOOR MANAGER
**RETAIL RANDFONTEIN
**Purpose of the position**:
The incumbent will be responsible for managing inventory, personnel and related
administrative tasks.

**The responsibilities of the position will include the following**:

- Inventory control that includes orders, claims, receiving of stock and stocktaking****:

- Liaison with product managers and representatives****:

- Supervision of staff****:

- Part-time terminal sales****:

- Bank deposits, and handling of petty cash****:

- Related administrative tasks required in the successful operation of a retail

business****:

- Delivering good quality customer service and related problem solving**
**Requirements / Qualifications**:

- Grade 12 certificate- At least two (2) years’ relevant experience
- Computer literacy
- Fully bilingual in Afrikaans and English
- A valid driver’s license

**Skills**:

- Strong interpersonal skills- Reliability and responsibility
- Confidence and positivity
- The ability to provide good customer service
- Effective communication skills
- The ability to encourage teamwork as well as maintain discipline
- reserves the right not to fill the position._