Drank Lisensie Konsultant

2 weeks ago


Blackheath, South Africa Nomad event solutions Full time

Dranklisensies voorberei en indien vir
- Events
- Permanente aansoeke
- Ander provinsies
- Nasionale registrasies

Minimum Vereistes:

- Matriek
- Eie Vervoer
- Afrikaans en Engels vlot praat en skryf
- Netjiese voorkoms
- Professionele kliënte diens
- Doel gedrewe

Die ideale kandidaat moet ondervinding in hierdie verband hê en ook in staat wees om digitale teken programme te bemeester om al die tekeninge wat benodig word vir die aansoeke te voltooi.

Gevorderde kennis van Microsoft Office pakette sal vereis word.

Ervaring in teken programme soos CorelDraw/Inkscape sal baie voordelig wees.

**Job Types**: Full-time, Part-time
Part-time hours: 40 per week

**Salary**: R8,000.00 per month

**Education**:

- High School (matric) (required)

**Language**:

- English (required)