Senior Verkoelings Tegnikus

3 weeks ago

Ceres, South Africa Finovate Full time

Ons client, ’n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek ’n **Senior Verkoelings Tegnikus.**

Die gepaste kandidaat sal aansluit by ? wêreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. ? Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat.

Die pos sal leiding neem van die Verkoelings Afdeling en baie nou saamwerk met die instandhoudings span. Die kandidaat moet met oorgawe en passie sy werk verrig, goeie verkoelings dissiplines volg.

**Essensiële kwalifikasies, vaardighede en ervaring**:

- Relevante tegniese/trade kwalifikasie - Millwright/Elektriese/Meganiese kwalifikasie
- Elektriese en Verkoelings vaardighede/ervaring is kardinaal
- Meganiese kennis sal tot voordeel wees
- Minstens 3 jaar ondervinding in BA verkoeling
- Vertroud met wetlike aspekte van Gesondheid en Veiligheids maatreëls en toepassing daarvan
- Rekenaar vaardig (MsOffice)
- Bestuur van ? klein afdeling juniors
- Daagliks monitering
- Verkoelings bestuur wat met foutopsporing gepaard gaan.
- Toesig oor daaglikse inspeksie prosesse
- Behou die leefwyse van skoonhou en instandhouding
- Skakeling met diensverskaffers en verseker alle instandhouding op toerusting word gedoen
- Bekend met BA asook DCA toerusting
- Beheer van nuwe projekte
- Finansiële beplanning vir begroting en instandhoudings doeleindes

**Eienskappe**:

- Stiptelik, betroubaar wees asook ? oog vir detail
- Bereid oortyd en naweke te werk, wanneer nodig
- Moet onafhanklik en onder druk kan werk
- Dissiplineerd - werk binne veiligheids reëls soos voorgeskryf
- Moet oor goeie gesondheid beskik en sober gewoontes
- Verblyf in Ceres omgewing of in Kouebokkeveld
- Moet kode 8 lisensie beskik

? Markverwante vergoedingspakket sal aangebied word volgens die aansoeker se ervaring en kwalifikasie. Die pos rapporteer aan die hoofbestuurder

**Area**: Ceres, Prince Alfred Hamlet.

**Starting date**: As soon as possible.

**Salary**:Market related

  • Senior Verkoelings Tegnikus

    Found in: Talent ZA C2 - 3 weeks ago

    Ceres, South Africa Finovate Full time

    Ons client, ’n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek ’n Senior Verkoelings Tegnikus. Die gepaste kandidaat sal aansluit by ? wêreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. ? Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat.Die pos sal leiding neem van die Verkoelings Afdeling en baie nou saamwerk met die instandhoudings span. Die...

  • Senior Verkoelings Tegnikus

    Found in: Talent ZA 2A C2 - 3 weeks ago

    Ceres, South Africa Finovate People Full time

    Ons client, ’n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek ’n Senior Verkoelings Tegnikus. Die gepaste kandidaat sal aansluit by ? wêreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. ? Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat.Die pos sal leiding neem van die Verkoelings Afdeling en baie nou saamwerk met die instandhoudings span. Die...

  • Senior Verkoelings Tegnikus

    Found in: Whatjobs ZA C2 - 1 week ago

    Ceres, South Africa Finovate People Full time

    Ons client, ’n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek ’n Senior Verkoelings Tegnikus. Die gepaste kandidaat sal aansluit by ? wêreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. ? Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat. Die pos sal leiding neem van die Verkoelings Afdeling en baie nou saamwerk met die instandhoudings span. Die...

  • Senior Verkoelings Tegnikus

    Found in: Talent ZA C2 - 5 days ago

    Ceres, South Africa Finovate Full time

    Ons client, ’n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek ’n Senior Verkoelings Tegnikus. Die gepaste kandidaat sal aansluit by n wêreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. n Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat.Die pos sal leiding neem van die Verkoelings Afdeling en baie nou saamwerk met die instandhoudings span. Die...

  • Senior Verkoelings Tegnikus

    Found in: Adzuna ZA B C2 - 3 weeks ago

    Ceres, South Africa Adzuna ZA B C2 Full time