Junior Vloerbestuurder

2 weeks ago


Koster, South Africa NWK Limited Full time

**JUNIOR FLOOR MANAGER
**KOSTER PITSTOP
**Purpose of the position**:
The incumbent will be co-responsible for the general management of the
forecourt, as well as the control of the tyre section.

**Responsibilities of the position will include the following**:

- Inventory control- Risk management
- Personnel management
- Customer service
- Balancing and replacing of tyres
- Recharge and test batteries
- Control safety and maintenance of equipment and machinery
- Terminal sales
- Relevant administration such as completing worksheets and compiling of

quotations**Minimum requirements**:

- A Grade 12 certificate- At least four (4) years’ relevant experience
- Fully bilingual in Afrikaans and English

**Skills**:

- Effective communication skills- Customer-oriented
- Excellent administrative and organisational skills
- Must be reliable and responsible

**retail outlet falls under the Motor Industry Bargaining Council and their**
**compensation structure applies.
**- NWK reserves the right not to fill the position. _

**JUNIOR VLOERBESTUURDER
**KOSTER PITSTOP**

**Doel van die pos**:
Die posbekleër is mede-verantwoordelik vir die algemene bestuur van die rybaan,
asook die beheer van die bande afdeling.

**Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels**:

- Voorraadbeheer
- Risikobestuur****:

- Personeelbestuur****:

- Klantediens****:

- Balansering en oortrek van bande op voertuie****:

- Herlaai en toets van batterye****:

- Beheer veiligheid en onderhoud van toerusting en masjinerie****:

- Terminaalverkope****:

- Verwante administrasie soos die afhandeling van werkkaarte en opstel van***
kwotasies**
**Minimum vereistes**:

- Gr. 12-sertifikaat
- Minstens vier (4) jaar toepaslike ondervinding in die bedryf hê
- Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels

**Vaardighede**:

- Doeltreffende kommunikasie vaardighede
- Moet klantgeoriënteerd wees****:

- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede****:

- Moet betroubaar en verantwoordelik wees**
**Die kandidaat moet bereid wees om sekere funksies na-ure uit te voer.**
**Hierdie bedryfspunt resorteer onder die Motor Industry Bargaining Council**
**en hulle vergoedingstruktuur is van toepassing.**
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_3 April 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ʼn _
- onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op _
- Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met _
- gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._