Current jobs related to Menlo Park, Pretoria: KommersiËle Prokureur - Pretoria - Cora ONeil Recruitment Agency


  • Pretoria, South Africa Cora O'Neil Recruitment Agency Full time

    **Menlo Park, Pretoria: BESTORWE BOEDEL ADMINISTRATEUR / REGS SEKRETARESSE / JUNIOR BOEDELBEREDDERAAR** **Minimum Vereistes**: - Netjies en professionele Afrikaans sprekende individu (dame verkies) - Afrikaans en Engels eerste en tweede tale **verpligtend **(Afr & Eng kliënte basis) - Matriek / Graad 12 - Onlangse ondervinding in administrasie van...


  • Pretoria, South Africa Tele-Tech, Menlo Park, Pretoria Full time

    **OUTBOUND CALL CENTRE AGENTS** **Outbound Call Centre Agent, based in Menlo Park, Pretoria - Market related Commission and incentive structure. Excellent inhouse training in terms of product knowledge and business development skills.** **MINIMUM REQUIREMENTS**: - **Matric**: - **± 2-3 Years Call Centre Environment Experience (Advantage)**: -...

  • Kanidaat Prokureur

    5 months ago


    Pretoria, South Africa Stepco Recruitment Full time

    **POSITION: Kanidaat Prokureur** **AREA: Pretoria / Brooklyn** Goed gevestigde prokureursfirma in Brooklyn, Pretoria is op soek na 'n Kandidaat Prokureur om by hul span aan te sluit. Hulle spesialiseer en het uitgebreide ondervinding in Plaaslike Regering, Verkryging, en Administratiewe reg. Hulle spesialiseer in siviele en kommersiële litigasie dit...


  • Pretoria, Gauteng, South Africa Cora ONeil Recruitment Agency Full time

    JobbeskrywingOns soek 'n kandidaat prokureur met 'n sterk Afrikaanssprekende vermoë om by ons kantoor in Hatfield, Pretoria, aan te sluit.Minimum VereistesNetjiese en professionele Afrikaanssprekende individu (verkieslik manlik)Afrikaans en Engels as eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)LLB-graad voltooi verpligtendGeldige...


  • Pretoria, Gauteng, South Africa Cora ONeil Recruitment Agency Full time

    Prokureur Kandidaat PosOns soek 'n netjiese en professionele Afrikaans sprekende kandidaat prokureur met Afrikaans en Engels as eerste en tweede tale verpligtend.Minimum VereistesNetjiese en professionele Afrikaans sprekende individu (verkieslik manlik)Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)LLB Graad voltooi...


  • Pretoria, Gauteng, South Africa Cora ONeil Recruitment Agency Full time

    Job BeskrywingHatfield, Pretoria: 'n KANDIDAAT PROKUREUR is 'n uitstekende geleentheid vir 'n netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu om 'n loopbaan in die regsfakulteit te begin.Minimum Vereistes:Netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu (verkieslik manlik)Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte...


  • Pretoria, South Africa Cora ONeil Recruitment Agency Full time

    Hatfield, Pretoria: KANDIDAAT PROKUREURMinimum Vereistes:-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu (verkieslik manlik)-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)-LLB Graad voltooi verpligtend-Geldige bestuurslisensie en eie voertuig verpligtend-Moet tans in Pretoria woonagtig wees-Om so gou moontlik diens...

  • Junior Prokureur

    4 months ago


    Pretoria, South Africa Stepco Recruitment Full time

    'n Firma in Pretoria is opsoek na 'n junior Prokureur wat reeds klaar studeer het wat kan regestreer by LPC.Klaar is met ArtikelsEie VervoerBetroubaar

  • Junior Prokureur

    4 months ago


    Pretoria, South Africa Stepco Recruitment Full time

    'n Firma in Pretoria is opsoek na 'n junior Prokureur wat reeds klaar studeer het wat kan regestreer by LPC. Klaar is met Artikels Eie Vervoer Betroubaar


  • Pretoria, Gauteng, South Africa Stepco Recruitment Full time

    "n Firma in Pretoria is opsoek na 'n junior ProkureurMet die volgende vereistes:Klaar met 'n regeringskursus in ProkureurRegistreer by die LPCErvaring in artikels en eie vervoerBetroubare en toegewyde diensAs 'n junior Prokureur by ons firma sal jy 'n belangrike rol speel in die regsdepartement. Ons is opsoek na iemand wat klaar is met 'n regeringskursus in...


  • Pretoria, Gauteng, South Africa Stepco Recruitment Full time

    "n Firma in Pretoria is opsoek na 'n junior ProkureurMet die volgende vereistes:Klaar met 'n regeringsgekwalifiseerde kursus by 'n erkende instellingRegistreer by die Law Society of South Africa (LSSA)Artikels by 'n senior prokureurEie vervoerOns soek 'n prokureur met 'n sterk werkgeest, goeie kommunikasievaardighede en 'n vermoë om onder druk te werk. Die...

  • Junior Prokureur

    5 months ago


    Pretoria, South Africa Louw le Roux Inc Full time

    Prokureursfirma in Lynnwood, Pretoria is op soek na 'n toegelate junior prokureur met die volgende vereistes: 1. Eie vervoer en bestuurslisensie; 2. Afrikaans - en Engels sprekend; 3. Uitstekende taal en skryfvaardighede; 4. Baie goeie kliënte verhoudings; 5. Nie bang om die ekstra myl te stap nie; 6. Sal die direkteure bystaan in alle aspekte van...


  • Pretoria, Gauteng, South Africa Stepco Recruitment Full time

    Junior Prokureur: 'n Nuwe Geleentheid by 'n Firma in PretoriaOns soek 'n junior Prokureur wat reeds klaar studeer het en geskik is vir regsistraties by die LPC. Die kandidaat moet klaar wees met artikels en het eie vervoer.Verwante VaardighedeRegsistraties by LPCKlaar met artikelsEie vervoerBetroubaarheidAs 'n junior Prokureur by ons firma sal jy 'n...

  • Au Pair Menlo Park

    5 months ago


    Pretoria, South Africa Au Pair Extraordinaire Full time

    Mon - Thurs:13h00 - 16h00 and Friday: 13h00 - 14h00 A lovely family is looking for an Au pair for their 2 children Area: Menlo Park Children’s Ages: 3 years - Boy and 8 years - Boy (has Aspergers) Working hours: Mon - Thurs:13h00 - 16h00 and Friday: 13h00 - 14h00 School holiday hours:same as above Duties: Collect from school, take to extra murals, take...


  • Pretoria, Gauteng, South Africa Cora ONeil Recruitment Agency Full time

    Kandidaat Prokureur Soekbaar by Cora ONeil Recruitment AgencyVerseker dat jy 'n netjiese en professionele Afrikaanssprekende individu is met 'n sterk kennis van die Afrikaanse taal.Ons soek 'n kandidaat prokureur met die volgende vereistes:• Afrikaans en Engels as eerste en tweede tale• LLB graad voltooi• Geldige bestuurslisensie• Eie voertuig•...


  • Pretoria, Gauteng, South Africa Stepco Recruitment Full time

    Jobbesonderhede:We soek 'n junior prokureur wat reeds klaar gestudeer het en ontvangskragte by die LPC het. Die kandidaat moet klaar wees met Artikels. Die kandidaat moet betroubaar wees en 'n goeie vervoerder wees.Watte ek verwag van 'n kandidaat:Regisseer by die LPCKlaar met ArtikelsBetroubaarGoeie vervoerderWatter kennis en vaardighede is verwys?Regte...

  • Regsekretaresse

    5 months ago


    Pretoria, South Africa Stepco Recruitment Full time

    **POSITION: Regsekretaresse/admin assistent** **AREA: Pretoria / Brooklyn** Goed gevestigde prokureursfirma in Brooklyn, Pretoria is op soek na 'n **Regsekretaresse/admin - assistent** om hul span prokureurs te ondersteun.Hulle spesialiseer en het uitgebreide ondervinding in Plaaslike Regering, Verkryging, en Administratiewe reg.Hulle spesialiseer ook in...


  • Pretoria, South Africa Cora O’Neil Recruitment Agency Full time

    **Job Overview**: **Date Posted**: Posted 3 hours ago- **Location**: Pretoria, Gauteng- **Job Title**: Deceased Estates Assistant- **Salary**: R15,000 - R18,000- **Education Level**: High School / Matric- **Job Level**: Intermediate- **Minimum Experience**: 3 - 5 Years**Deceased Estates Assistant job in Menlo Park, Pretoria.**: **Minimum Requirements**: -...

  • Estates Attorney

    4 months ago


    Pretoria, South Africa Cora O’Neil Recruitment Agency Full time

    **Job Overview**: **Date Posted**: Posted 35 mins ago- **Location**: Pretoria, Gauteng- **Job Title**: Estates Attorney- **Salary**: R15,000 - R18,000- **Education Level**: Bachelors Degree- **Job Level**: Intermediate- **Minimum Experience**: 1 - 3 Years**Estates Attorney job vacancy in Menlo Park, Pretoria.**: **Minimum Requirements**: - Well presentable...


  • Pretoria, South Africa Cora O’Neil Recruitment Agency Full time

    **Job Overview**: **Date Posted**: Posted 3 hours ago- **Location**: Pretoria, Gauteng- **Job Title**: Deceased Estates Secretary- **Salary**: R12,000 - R15,000- **Education Level**: High School / Matric- **Job Level**: Intermediate- **Minimum Experience**: 3 - 5 Years**Deceased Estates Secretary required in Menlo Park, Pretoria.**: **Minimum...

Menlo Park, Pretoria: KommersiËle Prokureur

3 months ago


Pretoria, South Africa Cora ONeil Recruitment Agency Full time

**Menlo Park, Pretoria: KOMMERSIËLE PROKUREUR**

**Minimum Vereistes**:

- Netjiese en professionele individu, ongeveer 25 tot 35 jaar oud
- LLB Graad voltooi en toegelaat as a n Prokureur verpligtend
- 2 tot 3 jaar na toelatingse ondervinding in Kommersiële Reg verpligtend
- Begrip van howe in Gauteng se Praktykriglyne
- Geldige bestuurslisensie en eie voertuig
- Rekenaargeletterd in Caselines verkies
- Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
- Om so spoedig moontlik diens te aanvaar
- Tans woonagtig in Pretoria

**Pligte**:

- Hantering van Kommersiële Reg aangeleenthede
- Algemene Prokureur take (hof verskynings, konsultering met kliënte, opstel van regsdokumentasie ens.)

**Salaris: R 35 000.00 bruto maksimum (afhangende van na-toelatingse Kommersiële Reg ondervinding)**

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / "link" nie) na **oneilc(at)telkomsa.net **en dui die volgende aan:

- Verwysing **CR2424**; en
- U **salarisverwagting** binne die aangebiede bedrag.

(Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers, indien moontlik)

**AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.