Klerk: Besproeiing
2 weeks ago
**CLERK (IRRIGATION)
**RETAIL LICHTENBURG
**Purpose of the position**:
- irrigation division of the retail outlet.**Responsibilities include the following**:
- Inventory control of orders, receipts, shipments, transfers, price marking and
- inventory counting;- Rendering customer service, which may include compiling quotes, special
orders, handling product enquiries, etc.;- Performing administrative tasks that are normally required to operate a
successful retail business.**Minimum requirements**:
the industry**Skills**:
- Effective communication skills- Must be customer-oriented
- Excellent administrative and organisational skills
- Must be reliable and responsible- with disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _
**KLERK (BESPROEIING)
**RETAIL LICHTENBURG**
**Doel van die pos**:
Die kandidaat sal toesig hou oor die voltooiing van klerklike en administratiewe take
by die handelswinkel se besproeiingsafdeling.
**Verantwoordelikhede sal die volgende behels**:
- Voorraadbeheer van bestellings, ontvangstes, versendings, oorplasings,
aanbring van pryse en tel van voorraad;
- Lewering van klantediens, wat die opstel van kwotasies, spesiale bestellings,
hantering van produknavrae, ens. kan insluit;
- Verrig van administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle
bedryf van ʼn kleinhandelbesigheid.
**Minimum vereistes**:
- Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n gr. 12-sertifikaat
- Die kandidaat moet minstens een tot twee (1-2) jaar toepaslike ondervinding in
die bedryf hê
- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels
**Vaardighede**:
- Doeltreffende kommunikasievaardighede
- Klantgeoriënteerdheid
- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_4 Augustus 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun _
- die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die _
- benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK _
- behou die reg voor om die pos nie te vul nie._