Kantoor Administrateur

2 weeks ago


Durbanville, South Africa Collage Systems SA (Pty) Ltd Full time

Ons is op soek na 'n vriendelike, professionele, bekwame kantoor administrateur. Weens meeste van ons kliënte Afrikaans is, is dit 'n vereiste om sowel Afrikaans as Engels te kan praat, lees en skryf.

Verantwoordelikhede:

- Hantering van telefoonoproepe en e-pos navrae / versoeke
- Kliënte ontvang in kantoor
- Ontvang betalings via kaart masjien
- Volledig rekenaarvaardigheid (Word, Excel, PowerPoint, Outlook, SharePoint en Google)
- Onderhoud van besigheid se databasisse
- Skakeling met kliënte, diensverskaffers en interne personeel
- Uitsonderlike kommunikasievaardighede (skriftelik en mondeling) op alle vlakke wat met navrae en inligtingvoorsiening handel
- Basiese rekeningkundige pligte - versameling van alle inligting (debiteure en krediteure en betalings) op rekeninge
- Onderhoud van die liasseerstelsel vir rekords
- Sorg dat die kantoor goed georganiseerd is

Persoonlike eienskappe
- Vriendelik en maklik verstaanbaar
- Goed georganiseerd en oplettend vir detail
- Goeie tydsbestuur, onafhanklik en aanpasbaar
- Goed versorgde, professionele versorging en voorkoms
- Moet alleen in die kantoor kan werk

**Job Type**: Permanent

Ability to commute/relocate:

- Durbanville, Western Cape: Reliably commute or planning to relocate before starting work (preferred)

**Language**:

- Afrikaans (required)