Mediese Ontvangs

2 weeks ago


Bellville, South Africa Interviewing Dynamix Full time

**Mediese Ontvangs / Rekeninge Administrateur**

**Belville**

Ons klient, ‘n besige oudiologiepraktyk wil ‘n Mediese Administrateur aanstel wat verantwoordelik gaan wees vir ontvangs, rekeninge administrasie en algemene kantooradministrasie.

Die ideale kandidaat sal ‘n kalm, vriendelik en hulpvaardig moet wees en ten alle tye geduld moet toon omrede jy met pasiente met gehoorprobleme werk.
- **Vereistes**:_
- Minimum van 3 jaar administratiewe ondervinding in ‘**n mediesepraktyk is ‘n VEREISTE**.
- Moet professionele voorkoms handhaaf.
- Sterk rekeningvaardighede.
- Vorige ondervinding op Syspro sal voordelig wees.
- _**Eie vervoer en bestuurslisensie is 'n vereiste omdat die pos van tyd-tot-tyd sal aflos by ander takke - nie onderhandelbaar nie**_
- **Verantwoordelikhede**:_
- Bestuur ‘n besige ontvangsarea.
- Dagboekbeplanning vir verskeie Praktisyns.
- Doen mediesefonds voordele bevesigings en magtigings.
- Prosesseer Fature, Rekeningstate en Kwitansies op Syspro.
- Debiteurekontrole op uitstaande gelde.
- Tik van medieseverslae.
- Hanteer pasient en rekeningnavrae.
- Beheer skryfbehoeftes.
- Verander batterye op gehoorapparate.
- **MOET ASB NIE AANSOEK DOEN AS U NIE AAN DIE MINIMUM VEREISTES VOLDOEN NIE**_

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

**Salary**: R15,000.00 - R18,000.00 per month

Application Question(s):

- Do you have a minimum of 3 years administration experience within a medical practice?
- Do you have your own vehicle?