Jong Handvaardige Persoon. Airbrushing

2 weeks ago


Clubview West, South Africa Aero Creations Full time

Aero Creations is ‘n model bou en 3D ‘Printing’ maatskappy wat opsoek is na ‘n jong persoon wat handvaardig is in klein gedetaileerde werk. Die persoon moet kan logies dink en tegnies aangelê wees. Airbrushing en / of sprei verf is ‘n defnitiewe plus.

Ons is opsoek na iemand wat in ‘n span kan werk maar ook eie insiatief kan neem.

Doen aansoek indien jy in ‘n kreatiewe omgewing wil werk.

Enige voorbeelde van handwerk sal welkom wees. (Heg asb. slegs in PDF aan)

Matriek/N3 ‘n voordeel.

Ability to commute/relocate:

- Clubview West, Gauteng: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)