Onderwyser: Lewens- en Natuurwetenskap

2 weeks ago


Vivo, South Africa Omega HR Solutions Full time

Klein privaatskool, geleë net buite Makhado (Louis Trichardt) is opsoek na 'n talentvolle en dinamies onderwyser om by hulle aan te sluit

Die persoon sal verantwoordelik wees vir **Natuurwetenskap vir Graad 7's tot 9s en Lewenswetenskap vir Graad 10 tot 12.**

SACE registrasie is noodsaaklik

Verwysings sal nagegaan word

Buitemuurse aktiwiteite sal n groot voordeel wees.

Klasse moet in Afrikaans aangebied word as gevolg van die voertaal.


  • Onderwyser: Lewens- en Natuurwetenskap

    Found in: Whatjobs ZA C2 - 1 week ago


    Vivo, South Africa Omega Human Capital Full time

    Klein privaatskool, geleë net buite Makhado (Louis Trichardt) is opsoek na `n talentvolle en dinamies onderwyser om by hulle aan te sluit  Die persoon sal verantwoordelik wees vir Natuurwetenskap vir Graad 7's tot 9s en Lewenswetenskap vir Graad 10 tot 12. SACE registrasie is noodsaaklik Verwysings sal nagegaan word  Buitemuurse aktiwiteite sal n groot...

  • Onderwyser: Lewens- en Natuurwetenskap

    Found in: Talent ZA C2 - 2 weeks ago


    Vivo, South Africa Omega HR Solutions Full time

    Klein privaatskool, geleë net buite Makhado (Louis Trichardt) is opsoek na `n talentvolle en dinamies onderwyser om by hulle aan te sluit Die persoon sal verantwoordelik wees vir Natuurwetenskap vir Graad 7's tot 9s en Lewenswetenskap vir Graad 10 tot 12.SACE registrasie is noodsaaklikVerwysings sal nagegaan word Buitemuurse aktiwiteite sal n groot...