Tegnikus
2 weeks ago
Is jy hardwerkend, pligsgetrou, eerlik en opreg?
Besigheid met 23 jaar in bedryf is opsoek na geen kansvatters nie.
Geskikte kandidaat moet oor die volgende beskik:
- Gekwalifiseerd of genoegsame ondervinding in alarm sisteme ,CCTV, basiese rekenaar netwerke en algemene nutsman.
- Aircon ondervinding
- Electries ondervinding
- Sweiswerk ondervinding
- Graad 10 of soortgelyke kwalifikasie.
- Minimum 3 jaar ondervinding.
- Bereid wees om weg van huis te werk en oor te slaap.
- Betroubaar en onafhanklik kan werk.
- Afrikaans en Engels magtig.
Pakket sluit in besigheidvoertuig/petrolkaart /selfoon/skootrekenaar.
Salaris sal tydens onderhoud bespreek word - afhangende volgens kwalifikasies.
**Job Types**: Full-time, Permanent
**Salary**: R12,500.00 - R15,000.00 per month