Lecturer: Auditing
6 months ago
Duties/Pligte
- Duties may include, but are not limited to the following:
- Undertaking learning, teaching and assessment activities in undergraduate and / or postgraduate modules;
- Supervising postgraduate students in Accountancy and related research fields;
- Engaging in research and publishing academic work in Accountancy and related fields in reputable academic and peer-reviewed journals;
- Participating in community interaction / social impact initiatives;
- Contributing to academic administration and service-rendering.
- Pligte kan die volgende insluit, maar is nie beperk tot die volgende nie:
- Onderneming van leer-, onderrig
- en assesseringsaktiwiteite in voor
- en / of nagraadse modules;
- Studieleiding aan nagraadse studente in Rekeningkunde en verwante navorsingsvelde;
- Deelname aan navorsing en publikasie van akademiese werk in Rekeningkunde en verwante vakgebiede in gerekende akademiese en eweknie-geëvalueerde joernale;
- Betrokkenheid by gemeenskapsinteraksie / sosiale impak inisiatiewe;
- Dra by tot akademiese administrasie en dienslewering.
Job Requirements/Pos Vereistes
- An appropriate SAICA accredited Honour's degree in Accounting, or a postgraduate diploma in Accounting, or SAICA accredited equivalent qualification;
- Registration as a Chartered Accountant (SA) or eligible to register;
- At least three years' practical experience (which includes the relevant training contract period) in external auditing;
- At least three years' lecturing experience within the SAICA CA(SA) curriculum;
- Committed to research;
- The ability to supervise postgraduate studies in the corporate governance of technology;
- A commitment to social impact / community involvement;
- The ability to lecture in English or Afrikaans, handle departmental administration and work in a team.
- 'n Toepaslike SAIGR-geakkrediteerde Honneursgraad in Rekeningkunde, of 'n nagraadse diploma in Rekeningkunde, of SAIGR geakkrediteerde gelykwaardige kwalifikasie;
- Registrasie as Geoktrooieerde Rekenmeester (SA) of in aanmerking om te registreer;
- Minstens drie jaar se praktiese ervaring (wat die toepaslike leerkontrak tydperk insluit) van eksterne ouditering;
- Spesialiskennis in die vakgebied van die korporatiewe beheer van tegnologie;
- Akademiese uitnemendheid en/of bewese akademiese navorsingservaring (Meestersgraad of PhD). Let wel: 'n volledige akademiese rekord moet die aansoek vergesel. Daarsonder sal aansoeke as onvolledig beskou word);
- Minstens drie jaar se doseerervaring van die SAIGR GA(SA) kurrikulum;
- 'n Verbintenis tot navorsing;
- Die vermoë om nagraadse studieleiding in die vakgebied van die korporatiewe beheer van tegnologie te verskaf;
- 'n Verbintenis tot sosiale impak / gemeenskapsbetrokkenheid;
- Die vermoë om in Engels of Afrikaans te doseer, departementele administrasie te behartig en binne spanverband saam te werk.
Recommendation/Aanbeveling
- The ability to lecture in both English and Afrikaans;
- The willingness to be involved in SAICA's Thuthuka project and the lecturing of Digital and Leadership Acumen for Accountants and / or Business Ethics.
- Die vermoë om in beide Engels en Afrikaans te doseer;
- Minstens een publikasie in 'n DHOO-goedgekeurde joernaal in die vakgebied van die korporatiewe beheer van tegnologie;
- Die bereidwilligheid om by die Thuthuka-projek van die SAIGR, asook by die dosering van Digitale
- en Leierskapsvernuf vir Rekenmeesters en / of Sake-etiek, betrokke te wees.
-
Lecturer: School of Accountancy
2 weeks ago
Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full timeDuties/Pligte **Duties may include, but are not limited to the following**: - Facilitation of teaching, learning and assessment activities in undergraduate modules in digital - and leadership acumen and/or business ethics. - Participating in the development and implementation of online learning opportunities and assessments, including the development of...