Silobestuurder / Silo Manager

2 weeks ago


Grootpan, South Africa NWK Limited Full time

**SILO MANAGER
**SILO GROOTPAN
**Purpose of the position**:
The incumbent will be responsible for the management of the relevant silo.

**Key responsibilities**:

- Managing the intake and dispatch of all grain, which could include the drying of grain;
- Stock control of operating stock and equipment;
- Managing, controlling and training of personnel;
- Managing and controlling storage facilities, which includes the optimal utilisation thereof;
- Thorough control of administrative functions;
- Operating a computerised mainframe administrative system; and
- Execution of instructions and policies regarding the following:

- Occupational safety
- Risk management
- Internal control systems; and
- Client satisfaction.

**Required qualifications and skills**:

- Grade 12 certificate***
- Five (5) years’ relevant experience
****:
***
- Maize, wheat and sunflower grading***
- Silo management
****:

- Fumigation
- A valid driver's license.***
- Detail-oriented.
****:

- Responsible and reliable.
****:

- Ability to take initiative and lead a team effectively.
- Good communication abilities.
**
**- of the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the nominated groups. _

**SILOBESTUURDER
**SILO GROOTPAN
**Doel van die pos**:
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die betrokke silo.

**Verantwoordelikhede**:

- Bestuur van die inname en versending van alle graan, wat die droging van graan kan insluit;
- Voorraadbeheer van bedryfsvoorraad en toerusting;
- Bestuur, beheer en opleiding van personeel;
- Bestuur en beheer van bergingsfasiliteite, wat die optimale benutting daarvan insluit;
- Deeglike beheer van administratiewe funksies;
- Bedryf van 'n gerekenariseerde hoofraam administratiewe stelsel; en
- Uitvoering van instruksies en beleide rakende die volgende:

- Beroepsveiligheid
- Risikobestuur
- Interne beheerstelsels; en
- Klantetevredenheid.

**Vereiste kwalifikasies en vaardighede**:

- Graad 12-sertifikaat
- Vyf (5) jaar se relevante ondervinding
- Kandidate moes kursusse in die volgende velde voltooi het:

- Gradering van mielies, koring en sonneblom
- Silobestuur
- Beroking
- ʼn Geldige rybewys
- Detailgeoriënteerd.
- Verantwoordelik en betroubaar.
- Vermoë om inisiatief te neem en ʼn span doeltreffend te lei.
- Goeie kommunikasievaardighede.
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_19 Januarie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir ʼn onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK _
- ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan _
- aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om _
- aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._