Regsassistent / Legal Assistent

3 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**REGSASSISTENT
**LICHTENBURG (OP PERSEEL)
Is jy 'n dinamiese persoon wat 'n stimulerende regsloopbaan in 'n korporatiewe omgewing soek? Moet nie verder soek as NWK nie
Ons is tans op soek na 'n gemotiveerde Regsassistent om by ons gewaardeerde span aan te sluit. By NWK is ons trots op die
bevordering van 'n samewerkende en innoverende werksplek-kultuur waar jou vaardighede waardeer word en jou loopbaangroei
gekoester word.

**Hoekom NWK?**:

- **Korporatiewe uitnemendheid**: NWK is 'n toonaangewende speler in die korporatiewe landboukundige landskap, bekend vir

ons verbintenis tot nakoming en uitnemende korporatiewe bestuur. Om by NWK aan te sluit, beteken om jouself te verryk in 'n
dinamiese omgewing waar professionele groei en ontwikkeling geprioritiseer word.
- **Diverse geleenthede**: As 'n Regsassistent by NWK, sal jy die kans hê om te werk aan 'n wye verskeidenheid regsake,

insluitend kommersiële kontrakte, nakoming en aandeelhouerskakeling. Ons diverse portefeulje verseker dat jou werk
deurentyd aanloklik en uitdagend bly.
- **Loopbaanontwikkeling**: By NWK glo ons in belegging in ons werknemers se toekoms. Die suksesvolle kandidaat sal die

geleentheid hê om hul vaardighede en kennis uit te brei deur blootstelling aan maatskappysekretaris-werk, korporatiewe
bestuur, nakoming en kommersiële regsprojekte.

**Belangrike verantwoordelikhede**:

- **Invordering van regs-eise**: Bestuur die invordering van klein regseise om tydige afhandeling te verseker.- **Opstel van kommersiële kontrakte**: Verleen bystand met die opstel en hersiening van kommersiële kontrakte om NWK se
- belange te beskerm.- **Regsnavorsing en -menings**:Doen waardevolle regsnavorsing en verleen bystand met die skryf van regsmenings om NWK
- se regte te af te dwing en risiko’s te beperk.- **Regs
- en akteregister bestuur**: Ontwikkel en onderhou regs
- en akteregisters om effektiwiteit te verseker.
- **Kommunikasie met belanghebbendes**: Onderhou kommunikasie met aandeelhouers, die Kaapstadse Aandelebeurs en
- makelaars, en hanteer aandeelhouersnavrae ten einde sterk aandeelhouersverhoudings te behou.- **Aandeelhouervergaderings**: Verskaf regs
- en administratiewe ondersteuning tydens aandeelhouersvergaderings, insluitend
- die algemene jaarvergadering.- **Instanhouding van register**: Onderhou verklaring van belange en geskenkregisters om deursigtigheid en nakoming te
- verseker.
- **Minimum Vereistes**:

- **Regsgraad**: Graad in regte verwerf by ‘n geakkrediteerde tersiêre instelling.- **Ervaring**: Minimum van 2 jaar ondervinding in die regsveld.
- **Regsvaardigheid**: Vaardigheid in regsnavorsing en opstel van dokumente in beide Afrikaans en Engels.

**Voorkeur Kwalifikasies (nie benodig nie, maar voordelig)**:

- Toelating as 'n prokureur, wat 'n verbintenis tot regsuitnemendheid en professionele ontwikkeling weerspieël.
- Bewese rekord in die bestuur van invorderings, wat 'n vermoë toon om regsake met presisie en integriteit te navigeer.
- Gedemonstreerde vaardigheid in die opstel van kontrakte, wat 'n talent aandui om op ‘n analitiese en sorgvuldige wyse
- ooreenkomste saam te stel wat organisatoriese belange beskerm en terselfdertyd wedersyds voordelige verhoudings bevorder.- Ervaring en ware belangstelling in eiendomsreg en eiendomstransaksies, insluitend kundigheid in die kompleksiteit van
- eiendomsoordrag en verwante dokumentasie..
- **Vaardighede**:

- **Aandag aan detail**: Noukeurigheid en akkuraatheid in die uitvoering van take.- **Gretig om te leer**: Gewilligheid om nuwe vaardighede en kennis te bekom.
- **Innoverende en pro-aktiewe benadering**: Vermoë om kreatiewe oplossings te skep en inisiatief te neem.
- **Effektiewe kommunikasie**: Duidelike en tersaaklike kommunikasievaardighede, beide geskrewe en verbaal in Afrikaans en
- Engels.- **Spanspeler**: Vermoë om onafhanklik en samewerkend in 'n omgewing met ‘n vinnige pas te werk.
- **Tydbestuur**: In staat om akkuraat onder druk te werk en take effektief te prioritiseer.
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_2 April 2024_**_. Indien jy nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ʼn onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. _
- NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede _
- word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._**_ _**

**LEGAL ASSISTANT
**LICHTENBURG (ON-SITE)
Are you a dynamic individual seeking a stimulating legal career in a corporate environment? Look no further than NWK We are

currently seeking a motivated Legal Assistant to join our esteemed team. At NWK, we pride ourselves on fostering a collaborative

and innovative workplace culture where your skills are valued and your career growth is nurtured.

**Why NWK?**

**Corporate Excellence**: NWK is a leading player in the corporate agricultural landscape, renowned for our commitment to
compliance and exceptional corp