Landdros en Hooggeregshof Tikster
2 weeks ago
**Gauteng**, Tshwane (Pretoria)**
**Monthly Cost To Company (Market related, Negotiable)**
**Prokureurs firma in die Ooste van Pretoria is opsoek na 'n dinamiese Landdros en Hooggeregshof tikster wat 3 Januarie by hulle kan aansluit.**
**Minimum vereistes - Nie onderhandelbaar nie**:
***
- **Tikspoed 50 Woorde per minuut**
***:
- **Ervaring in Lexpro, CaseLines of Court Online (sal voorkeer verlang)**
***:
- **Goed georganiseerd wees.**
***:
- **Volledig tweetalig (Goeie engelse skryf styl)**
***:
- **Bereid wees om die skakelbord te antwoord.**
***:
- **Goeie gesondheid**
***
**Additionele vereistes**:
***
- **Netjiese voorkoms.**
***:
- **Bereid wees om die skakelbord te antwoord.**
***:
- **Goed georganiseerd wees.**
***:
- **Ander administratiewe take te verrig.**
***:
- **Moet aan 'n mediese fonds behoort.**
***
***
**Duties and responsibilities**:
***
- **Tik van: Hofbevele, hofrolle en algemene korrespondensie en briewe.**
***:
- **Afneem van notules van vergaderings.**
***:
- **Optrek van statestieke.**
***:
- **Notule van 'n vergadering.**
***:
- **Dagboek aanstellings en inskrywings.**
***:
- **Skedulering van vergaderings.**
***:
- **Algemene administrasie.**
***:
- **Algemene kantoor assestering.**
***:
- **Liasering.**
***:
- **Datavaslegging.**
***
For more information please contact:
**Rika Fox
-
Junior Prokureur
4 weeks ago
Pretoria, South Africa Stepco Recruitment Full time**POSITION: Junior Prokureur** **AREA: Pretoria / Brooklyn** Ons klient in Pretoria is opsoek na ‘n **Nuut toegelate Prokureur / Junior Prokureur** hulle spesialiseer en het uitgebreide ondervinding in Plaaslike Regering, Verkryging, en Administratiewe reg. Hulle spesialiseer in siviele en kommersiële litigasie dit sluit in. - Konstitusionele wet; -...