Verkoopstverteenwoordigers

2 months ago


Pretoria, South Africa Kenesis Full time

**Eksterne Verkoopsverteenwoordiger**

Gebied van posisie

Pretoria, JHB Suid, Alberton, Oos-Rand

**Pos beskrywing**

As n eksterne verkoopsverteenwoordiger, die rol wat jy speel is om gedrewe te wees vir groei vir ons maatskappy deur aktief potensiele kliente in aanraking te kom. Jy is verantwoordelik vir die opbou van kliente verhoudings, kliente se behoeftes te verstaan asook oplossings aan te bied volgens hul behoeftes. Jou doelwit is om verkoopsteikens te berek met n professionele verteenwoordigheid van ons maatskappy en klientgesentreerd.

**Vereistes**
- Uitstekende Engels & Afrikaans
- 'n Stil plek om van die huis af te werk vir wanneer afsprake bespreek word.
- 'n Werkende en betroubare skootrekenaar of rekenaar, met stabiele internettoegang.
- 'n Betroubare versekerde motor.
- ’n Geldige kode B-bestuurslisensie.

**Persoonlike eienskappe**
- Doelgerig
- Geniet interaksie met mense
- Uitstekende kommunikasievaardighede
- Energiek
- Veerkragtig

**Voordele van die posisie**
- Verdien groot Kommissie
- Werk van die huis af
- Onmiddellike werksbevrediging
- Skep jou eie sukses
- Help ander besighede om te groei
- Gereelde opleiding en ontwikkeling

**Salaris**

Basies, Motortoelae, Petroltoelae

+ Onbeperkte herhalende komm
- Doen nou aansoek_

**Salary**: From R9,500.00 per month

Application Question(s):

- What other Languages do you Speak?
- Do you have a Reliable Car?

**Language**:

- English and Afrikaans (preferred)

License/Certification:

- Code B Drivers License (required)

Application Deadline: 2023/09/30