Junior Rybaanbestuurder

2 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**JUNIOR FORECOURT MANAGER
**TOTAL LICHTENBURG
**Purpose of the position**:
The incumbent will be co-responsible for the general management of the
- filling station forecourt.**Responsibilities of the position will include the following**:

- Inventory control- Risk management
- Personnel management
- Customer service
- Relevant administrative tasks

**Minimum requirements**:

- A Grade 12 certificate- At least four (4) years’ relevant experience
- Fully bilingual in Afrikaans and English

**Skills**:

- Effective communication skills- Customer-oriented
- Excellent administrative and organisational skills
- Must be reliable and responsible

**duties after hours.
**- the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the nominated groups. _

**JUNIOR RYBAANBESTUURDER
**TOTAL LICHTENBURG
**Doel van die pos**:
Die posbekleër is mede-verantwoordelik vir die algemene bestuur van die
- rybaan.**Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels**:

- Voorraadbeheer
- Risikobestuur
- ****:

- Personeelbestuur
- ****:

- Klantediens
- ****:

- Verwante administratiewe take
- ***

**Minimum vereistes**:

- Gr. 12-sertifikaat- Minstens vier (4) jaar toepaslike ondervinding in die bedryf hê
- Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels

**Vaardighede**:

- Doeltreffende kommunikasie vaardighede
- Moet klantgeoriënteerd wees****:

- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede****:

- Moet betroubaar en verantwoordelik wees**
**Die kandidaat moet bereid wees om skofte te werk en om sekere**
**funksies na-ure uit te voer.**
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_9 Junie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir ʼn onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun _
- die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die _
- benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK _
- behou die reg voor om die pos nie te vul nie._