Belastings Konsultant

1 month ago


Pretoria, South Africa Virago Recruitment Full time

Die onderstaande is n beskrywing tov die posisie ;
**Moet op Efiling kan werk**:
ITR12 opgawes indien ;
Die ITA34 ( aanslag ) kan verstaan wanneer SARS ‘n additionele aanslag issue;
Moet besware en appeals kan hanteer ;
Moet tax clearance certificates & Foreign investment tax clearances kan doen ;
Moet die nuwe proses weet hoe om ‘n profiel oor te dra en wat om te doen wanneer die kontak besonderhede nie opdateer is op SARS se stelsel nie;
Moet die omdraai tye kan dophou en die nodige eskulasie, complaints & tax ombud stappe neem soos nodig ;
Moet kan weet wat om te doen wanneer daar ‘n error op die opgawe is;
hulp nodi Moet kan weet hoe om die BK se opgawes in te dien;
VAT opgawes ;
PAYE opgawes

ITR14 (Van toepassing vir die Kleiner en eenvoudige maatskappye )

Moet op wintax berekeninge kan doen en die berekeninge verstaan ;
Moet vir ‘n klient kan verduidelik waarom ‘n refund moontlik minder is;
Moet Voorlopige belasting kan berekening en die nodige dokumente aanvra ;
Moet kan weet waarom SARS nie ‘n klient se refund betaal nie en die probleem oplos ;
Moet op datum bly soos SARS Efiling verander ;
Moet alle SARS navrae en afsprake kan hanteer ;
**Moet op pastel kan werk**:
Moet tot trail balance kan werk ;
VAT reports kan trek en verstaan ;
Moet admin kan doen ;
Soos genoem - PAYE ondervinding sal ook help

Matriek

Relevante kwalifikasies

(Slegsgekortlyste kandidate sal gekontak word)

Between 3 - 5 Years


  • Belastings Konsultant

    4 weeks ago


    Pretoria, Gauteng, South Africa Virago Recruitment Full time

    Die onderstaande is n beskrywing tov die posisie ;**Moet op Efiling kan werk**:ITR12 opgawes indien ;Die ITA34 ( aanslag ) kan verstaan wanneer SARS 'n additionele aanslag issue;Moet besware en appeals kan hanteer ;Moet tax clearance certificates & Foreign investment tax clearances kan doen ;Moet die nuwe proses weet hoe om 'n profiel oor te dra en wat om te...