Rybaanbestuurder / Forecourt Manager

2 weeks ago


Koster, South Africa NWK Limited Full time

**FORECOURT MANAGER
**KOSTER PITSTOP
**Purpose of the position**:
The incumbent is responsible for the general management of the forecourt as well as
- the Best Drive tire department.**Responsibilities of the position will include the following**:

- Inventory control- Correct placement of stock orders
- Receiving and marking of stock
- Sales
- Control of bank deposits
- Taking fuel readings
- Personnel management
- Customer service

**Minimum requirements**:

- Grade 12 certificate- At least four (4) years’ relevant experience
- Fully bilingual in Afrikaans and English
- Willingness to perform certain duties after hours

**Skills**:

- Effective communication skills- Customer-oriented
- Excellent administrative and organisational skills
- Must be reliable and responsible

**This retail outlet falls under the Motor Industry Bargaining Council and their**
**compensation structure applies.
**- Application can _**_only _**_be made through NWK's intranet. For any enquiries, contact Simóne Ferreira at _- disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**RYBAANBESTUURDER
**KOSTER PITSTOP
**Doel van die pos**:
Die posbekleer is verantwoordelik vir die algemene bestuur van die rybaan asook die
Best Drive bande afdeling.

**Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels**:

- Voorraadbeheer
- Korrekte plasing van voorraadbestellings****:

- Ontvangste en merk van voorraad****:

- Verkope****:

- Opmaak van die bank****:

- Neem van brandstoflesings****:

- Personeelbestuur****:

- Klantediens***

**Minimum vereistes**:

- Gr. 12-sertifikaat
- Minstens vier (4) jaar toepaslike ondervinding in die bedryf hê
- Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels
- Bereidwilligheid om sekere funksies na-ure uit te voer

**Vaardighede**:

- Doeltreffende kommunikasie vaardighede
- Moet klantgeoriënteerd wees***
- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede***
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees**
**Hierdie bedryfspunt resorteer onder die Motor Industry Bargaining Council en**
**hulle vergoedingstruktuur is van toepassing.
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se intranet. Vir enige navrae, kontak Simóne Ferreira by _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_1 Februarie 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir _
- ʼn onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op _
- Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met _
- gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._