Verkoopskonsultant

3 weeks ago


Potchefstroom, South Africa Nova Life (Pty) Ltd Full time

Nova Life is op soek na dinamiese en selfgemotiveerde individue om aan te sluit by ons te span in Potchefstroom. Het jy 'n passie het vir verkoop en kommunikasie? Hou jy daarvan om met mense te werk? Is jy gereed om finansiële onafhanklikheid te bereik? Dan is hierdie geleentheid perfek vir jou

**Wat van jou verwag sal word**:

- Gebruik verkoopvaardighede en opleiding om doelwitte te bereik
- Verskaf uitstekende diens en produk kennis
- Bereik daaglikse, weeklikse, en maandelikse doelwitte
- Alle kliënte word voorsien

Jou werk is, om net jouself te wees Met ons twee-week betaalde opleidingsprogram, sal ons verseker dat jy die nodige verkoopsvaardighede het om uit te blink in jou nuwe posisie.

**Vereistes**:

- Matriek geslaag
- Self gemotiveerd
- Uitstekende kommunikasie vaardighede

**Voordele**:

- R7000 vaste maandelikse kommissie vir die eerste drie maande.
- Onbeperkte kommissie met 'n huidige gemiddelde van R26 500 per maand.
- Pensioenfonds na 6 maande van indiensneming.
- Kankerdekking.
- Mentorskap programme.

**Job Types**: Full-time, Part-time
Part-time hours: 25 per week

**Salary**: R7,000.00 - R30,000.00 per month

**Education**:

- High School (matric) (required)