Leerlingprogrammeerder / Learner Programmer

2 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**LEARNER PROGRAMMER
**LICHTENBURG
**Purpose of the position**:
We are looking for someone who is eager to learn more about programming and the working
of the NWK operational system.

**The incumbent will receive on-the-job training for one (1) year, which includes, but is**
**not limited to: **

To create and develop a graphical interface in collaboration with PHP or natural
programmers for the NWK operating system. (no knowledge of system is required);

To develop PHP or natural programmes according to NWK's existing framework;

Writing web-based programmes;

Testing of developed systems

Implementation of systems and providing relevant training to users

**Requirements: **

Grade 12 certificate or equivalent qualification.

**Skills: **

Self-motivated and driven to achieve excellence

Eager to learn

Reliable and responsible individual

Detail-oriented

Problem-solving capabilities

Mathematical skills

programming aptitude test.- to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**LEERLINGPROGRAMMEERDER
**L ICHTENBURG
**Doel van die pos**:
Ons is op soek na iemand wat gretig is om meer te leer oor programmering en die werking van
die NWK-bedryfstelsel

**Die kandidaat sal een (1) jaar se indiensopleiding ontvang, wat insluit, maar nie beperk**
**is nie tot**:

- Om in samewerking met PHP- of natural-programmeerders 'n grafiese koppelvlak te

ontwikkel vir die NWK-bedryfstelsel (geen kennis van stelsel is nodig nie);
***
- Die ontwikkeling van PHP- of natural-programme, volgens NWK se bestaande raamwerk;***
- Skryf van webgebaseerde programme;
****:

- Deeglike toetsing van ontwikkelde stelsel;
****:

- Implementering van stelsels en verskaffing van gepaardgaande opleiding aan gebruikers.
**
***Vereistes**:

- Graad 12-sertifikaat of gelykwaardige kwalifikasie.
- Voorkeur sal gegee word aan kandidate met wiskunde, rekeningkunde en rekenaarstudies

as vakke.

**Vaardighede**:

- Selfgemotiveerd en gedrewe om uitnemendheid te bereik
- Ywerig om te leer
- Betroubare en verantwoordelike individu
- Detailgeoriënteerd
- Probleemoplossingsvaardighede
- Wiskundige vaardighede

**Neem asseblief kennis**:Daar sal van die kortlyskandidate verwag word om 'n NWK
rekenaarprogrammering-aanlegtoets te skryf.**
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_6 Januarie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ʼn _
- onderhoud genooi word nie, kan u die aansoek onsuksesvol ag. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke _
- Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word _
- aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._



  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **LEERLINGPROGRAMMEERDER **LICHTENBURG Is jy passievol oor programmering en gereed om 'n opwindende reis aan te pak? NWK is die antwoord! Dié landboumaatskappy op soek na entoesiastiese individue wat gretig is om te leer en in die wêreld van programmering uit te blink. As 'n leerlingprogrammeerder sal jy die unieke geleentheid hê om deel te wees van ons...