Ontvangspersoon Administratiewe Beampte

2 weeks ago


Grabouw, South Africa BVSA Group Full time

**BVSA Grabouw** is ‘n toonaangewende firma in die Wes-Kaap.

Ons is op soek na personeel om by ons rekeningkundige span aan te sluit.

Ons hier hierdie poste beskikbaar:

- Ontvangspersoon / Administratiewe beampte

**Vereistes**:

- Uitstekende rekenaarvaardigheid insluitend Microsoft Word; Excel en Outlook;
- Tweetaligheid in beide Afrikaans en Engels sal in die persoon se guns tel.
- Vorige toepaslike ondervinding in die Rekeningkundige
- en Finansiële dienste sektor sal in die persoon se guns tel.
- Die persoon sal werksaam wees by ons kantoor in Grabouw.
- Relevante ervaring

Stuur asseblief u CV voor of op 10 Februarie

Indien u geen terugvoering ontvang voor 15 Februarie was u aansoek onsuksesvol.

**Job Types**: Full-time, Permanent, Learnership

Ability to commute/relocate:

- Grabouw, Western Cape: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)

Application Deadline: 2023/02/10