Persoonlike Assistent
4 months ago
AfriForum is tans op soek na 'n dinamiese en georganiseerde persoonlike assistent om die hoof van Gemeenskapsake te ondersteun. Die pos is in Kloofsig, Centurion, gebaseer. Om daarvoor in aanmerking te kom benodig jy 'n toepaslike tersiêre kwalifikasie (diploma) plus drie tot vyf jaar toepaslike ondervinding in administrasie, notulering, verslagsamestelling en vergaderingbestuur.
Ons soek 'n self gemotiveerde persoon met uitstekende administratiewe vaardighede, die vermoë om verskeie take gelyktydig te hanteer, en die diskresie om vertroulike inligting te bestuur. Sterk kommunikasie
- en organisatoriese vaardighede, asook kundigheid in MS Office is noodsaaklik. Ervaring in finansiële administrasie en datahantering sal in jou guns tel.
Pligte sluit onder meer in: algemene dagboekbestuur, koördinering en organisering van vergaderings, die skryf van notules en algemene kantooradministrasie.
- Indien jy nie binne drie weke ná die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate oorweeg is vir die pos._
-
Regsekretaresse
6 months ago
Pretoria, South Africa Stepco Recruitment Full time**POSITION: Regsekretaresse/admin assistent** **AREA: Pretoria / Brooklyn** Goed gevestigde prokureursfirma in Brooklyn, Pretoria is op soek na 'n **Regsekretaresse/admin - assistent** om hul span prokureurs te ondersteun.Hulle spesialiseer en het uitgebreide ondervinding in Plaaslike Regering, Verkryging, en Administratiewe reg.Hulle spesialiseer ook in...