Admin Assistent Vir Petrol Stasie

2 weeks ago


Sunninghill, South Africa Cora O'Neil Recruitment Agency Full time

**Sunninghill, Johannesburg: ADMINISTRASIE ASSISTENT (Vir Petrol Stasie)**

**Minimum Vereistes**:

- Netjiese **Afrikaans sprekende **dame, 35+ jaar oud
- Afrikaans en Engels eerste en tweede tale **verpligtend**
- Matriek / Graad 12
- Onlangse relevante admistrasie ondervinding **verpligtend**, verkieslik by ‘n Petrol Stasie of soortgelyke instansie
- Finansiële Administrasie ondervinding verkies
- Sterk administrasie vaardigheid belangrik
- Ten volle rekenaargeletterd in MS Word, MS Excel en **WinBranch verpligtend (NIE onderhandelbaar nie)**
- Moet bereid wees om retail ure te werk
- Woonagtig naby Sunninghill **verpligtend**
- Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings **verpligtend **(CV moet volledige diensrekord en diensdatums aandui)
- Om so gou moontlik diens te aanvaar

**Werksure**:
Maandae tot Vrydae vanaf 8vm - 5nm, met 1 uur etenstyd; en

2 Saterdae per maand vanaf 8vm - 12nm

**Pligte**:

- Volledige Administrasie take vir Petrol Stasie
- Daaglikse kontant rekonsiliasie na WinBranch
- Brandstof rekonsiliasie, balanseer aflewerings vanaf Afleweringsnotas na Outomatiese Voorraad Aanvulling op Tak. Rekonsilieer Tak na Outomatiese Tenk Meter.
- Kleinkasbestuur en rekonsiliasie
- Uitreiking van kassier fondse en vul kleingeld aan wanneer nodig, asook balansering
- Voorbereiding van oorbetalings vir verskaffersbetalings vir boekhouer en verseker dat betalings in ooreenstemming met kredietfasiliteite deur verskaffer aangevra word
- Voorbereiding van Voorhof, Bakkery, Kassiere en ander algemene personeel - Maandelikse Personeelrooster
- Rekonsilieer daaglikse personeelbywoning met biometriese stelsel
- Onderhou personeellêers op die perseel en opdatering van HR soos en wanneer nodig
- Instandhouding van algemene Excel-sigblaaie
- Ondersteuning aan Bestuurder en algemene pligte soos per Bestuurs se versoek.
- Algemene Kantoor pligte insluitend die beantwoording van telefoon en bestel van skryfbehoeftes en skoonmaak materiaal
- Onderhou liassering van verskaffersfakture en ander administrasiedokumentasie

**Salaris: R 12 000.00 - R 15 000.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding)**

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc(at)telkomsa.net en dui die volgende aan:

- Verwysing **CR2492**; en
- U basies maandelikse bruto salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe van vorige werkgewers, indien moontlik)

**AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE MINIMUM VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.**

**BELANGRIK: Aanlyn aansoeke word nie oorweeg nie. CV moet direk aan epos adres soos aangedui deurgestuur word.**

**Salary**: R12,000.00 - R15,000.00 per month

Application Question(s):

- Reside near Sunninghill?

**Education**:

- High School (matric) (required)

**Experience**:

- recent admin: 2 years (required)
- WinBranch: 2 years (required)

**Language**:

- Afrikaans (required)



  • Sunninghill, South Africa Cora O'Neil Recruitment Agency Full time

    **Sunninghill, Johannesburg: BACK OFFICE ADMIN ASSISTANT (For Fuel Service Station)** **Minimum Requirements - NOT NEGOTIABLE**: - Mature **NON BEE **_**(As per company’s current BEE requirements)**_ - Afrikaans and English first and second languages **a must** (Fully proficient in both a must) - Excellent communication skills in both Afrikaans and...