Elektrisiën / Electrician

2 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**ELECTRICIAN
**SILO ENGINEERING SERVICES
**Purpose of the position**:

- experience to assist with all electrical, technical, and administrative tasks, including
- any other duties assigned to them as per the needs of the department.
- **The responsibility of the position will include the following**:

- Industrial and domestic electrical installation work****:

- Maintenance on electrical equipment and ensuring quality control****:

- Electrical debugging and repairs****:

- Ad-hoc duties as per operational requirements***

**Minimum requirements**:

- N3 Electrical qualification- Completed a qualifying trade test as electrician
- A valid driver’s license
- Registration as an Installation Electrician.
- Experience of PLC / SCADA control system will serve as a recommendation
- At least two to three (2-3) years’ relevant experience

**Skills**:

- Conscientious- Excellent work ethic
- Be reliable and responsible- disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**ELEKTRISIËN
**SILO INGENIEURSDIENSTE
**Doel van die pos**:
Ons is op soek na 'n kandidaat wat in staat is om hul vaardighede en ervaring
- suksesvol te gebruik om te help met alle elektriese, tegniese en administratiewe take,
- insluitend enige ander pligte wat aan hulle opgedra word volgens die behoeftes van die
- departement**.**

**Die verantwoordelikheid van die pos sal die volgende insluit**:

- Industriële en huishoudelike elektriese installasiewerk- Instandhouding van elektriese toerusting en versekering van kwaliteitsbeheer
- Elektriese fout-opsporing en herstelwerk
- Ad-hoc pligte volgens operasionele vereistes

**Minimum vereistes**:

- N3 Elektriese kwalifikasie- Het 'n kwalifiserende ambagstoets as elektrisiën voltooi
- In besit van 'n geldige bestuurslisensie
- Registrasie as 'n Installasie-elektrisiën
- Ondervinding van PLC / SCADA-beheerstelsel sal as aanbeveling dien
- Minstens twee tot drie (2-3) jaar toepaslike ondervinding

**Vaardighede**:

- Pligsgetrou- Uitstekende werksetiek
- Betroubaar en verantwoordelik wees
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_22 Maart 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir _
- 'n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op _
- Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met _
- gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._