Medeprofessoraat / Professoraat

4 weeks ago


Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

Duties/Pligte- Die lewering van studieleiding in, en klasgee (voor
- en nagraads) oor, kreatiewe skryfwerk in Afrikaans sowel as literêre onderwerpe;- Die ontwikkeling, vestiging en koördinering van nagraadse programme in kreatiewe skryfwerk;- Die aflewering van nagraadse studente in Afrikaanse kreatiewe skryfwerk;- Bied mentorskap aan opkomende Afrikaanssprekende skrywers;- Die publikasie van eie kreatiewe uitsette in Afrikaans;- Deelname aan openbare geleenthede soos onderhoude en gas
- of geleentheidsredes en die handhawing van 'n openbare mediaprofiel;- Profilering van die Departement Afrikaans en Nederlands;- Skep nasionale en internasionale skrywersresidensies vir studente en die bywoning van literêre byeenkomste;- Die aanbied van werkswinkels oor skryfkunde;
- Verrig administratiewe take ten opsigte van die Leerstoel asook volgens behoefte binne die Departement.

Job Requirements/Pos Vereistes- PhD;- 'n Rekord van suksesvolle nasionaal-bekroonde literêre publikasies in Afrikaans;- Aanstelbaarheid as medeprofessor of professor;
- Die posbekleër moet in persoon in Stellenbosch werk.

Recommendation/Aanbeveling
- 'n Baie goeie kennis van die variëteite van Afrikaans.



  • Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte - Lecturing two modules in the specialised LLM programme in International Trade Law and also other law modules; - Actively researching, writing and publishing in the assigned field(s) of law; - Postgraduate supervision; - Contributing to the administrative functioning of the Faculty; - Performing such other duties as assigned by the Faculty. -...