
Trekker en Trok Onderdele Verkoops Persoon
3 weeks ago
‘n Prominente maatskappy in die landbou bedryf gebaseer in Pretoria, is opsoek na ‘n dinamiese verkoops persoon om deel te word van hulle span;
- Hoofsaaklik Trekker parte verkope en ander produk lyne
- Paket van R25 000.00 met kommissie gebaseer op ondervinding
- 10 Jaar ondervinding word vereis
- Betroubare, energieke persoon met goeie mense verhoudinge
**Werks verantwoordelikhede;**:
- Telefoon, toonbank en internet verkope
- Bemarking aan nuwe kliente
- Administrasie funksies van parte verkope
- Groei van kliente basis
**Vereistes;**
- Tersiere kwalifikasie
- Bewese verkoopsrekord
- Eie vervoer
- Woonagtig in Pretoria of omliggende Gauteng
- Onberispelike kommunikasie
- Deursettingsvermoë
- Rekenaar geletterd op Pastel en alle Microsoft programme
**Salary**: From R18,000.00 per month
Ability to commute/relocate:
- Gauteng, Gauteng: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)
**Experience**:
- Tractor or Truck parts sales: 3 years (required)
**Language**:
- Afrikaans (required)
-
Kode 14 Trokdrywer
3 days ago
Gauteng, South Africa Ligpos Ltd Full timeLigpos - Pos Vakature: Kode 14 Vragmotorbestuurder POSBESONDERHEDE: Posbenaming: Kode 14 (Kode EC) Swaar Vragmotor bestuurder Arbeidsveld: Landbou Area: Cullinan Beskrywing van die Pos: Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die langafstand en kortafstand bestuur van 'n kode 14 (EC) vragmotor vir die aflewering van blomme na verskillende kliënte of...
-
Trust Administrateur
2 weeks ago
Gauteng, South Africa Werksmag Consilium Pty Ltd Full timeTrust Administrateur (H04) Bou Vertroue, Een Detail op 'n Slag Sluit aan by 'n Span wat Waarde heg aan Presisie en Professionaliteit Neem 'n sentrale rol aan by 'n gesogte maatskappy wat bekend is vir die lewering van uitmuntende regs- en trustadministrasiedienste. Met 'n trotse nalatenskap van uitnemendheid en innovasie, spesialiseer ons firma in die...