Senior Verslaggewer/ Senior Reporter

2 days ago

Cape Town, Western Cape, South Africa Novus Holdings Limited Full-time

Novus Media nooi ervare joernaliste om hul loopbaan voort te sit in die redaksie van ‘n nuwe Afrikaanse weekblad. Suksesvolle aansoekers sal uitstaan deur ‘n sterk algemene kennis, buitengewoon goed ingelig wees oor nuus en kreatief in Afrikaans kan skryf./ Novus Media invites experienced journalists to continue their careers in the editorial team of a new Afrikaans weekly newspaper. Successful applicants will stand out by having strong general knowledge, being exceptionally well informed about news, and being able to write creatively in Afrikaans.

  • Belangstellendes moet bereid wees om oor ‘n wye verskeidenheid nuusonderwerpe te werk, vaardig wees in ‘n multimedia-omgewing en ‘n veelsydige benadering uitleef./ Interested parties should be willing to work across a wide range of news topics, be skilled in a multimedia environment, and embrace a versatile approach.
  • Ervaring in die vestiging van ‘n groeiende kontaktlys in die nuusveld is nodig./ Experience in building a growing contact list in the news field is necessary.
  • Groei in die skryf van aktuele en ontledende artikels en rubrieke is ook belangrik./ Growth in writing current and analytical articles and columns is also important.
  • ‘n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, kommunikasie of tale is ‘n vereiste./ A tertiary qualification in journalism, communication, or languages is required.