Current jobs related to Tegniese Jong Mense - Pretoria, Gauteng - Kare Sheet Metal Products

  • Tegniese Jong Mense

    4 months ago


    Pretoria, South Africa Kare Sheet Metal Products Full time

    Inleiding: 'n Vervaardigingsmaatskappy gebaseer in Hermanstad, Pretoria-Wes is opsoek na dinamiese jong mense met tegniese agtergrond om dadelik te begin. Vereiste, ondervinding, vaardighede en kwalifikasie: - Matriek - Met tegniese vakke op skool. - Ons het verskeie posisies wat ons mense wil oplei in die vervaardigings bedryf. **Salary**: From R5,000.00...

  • Tegniese Jong Mense

    1 month ago


    Pretoria, South Africa Kare Sheet Metal Products Full time

    Inleiding: 'n Vervaardigingsmaatskappy gebaseer in Pretoria-Wes is op soek na 'n dinamiese jong mense met tegniese agtergrond om dadelik te begin. Vereiste ondervinding, vaardighede en kwalifikasie: - Matriek - Met tegniese vakke op skool. - Ons het verskeie posisies wat ons mense wil oplei in die vervaardigings bedryf. Pay: From R5 000,00 per...


  • Pretoria, South Africa Plaas Media Full time

    Plaas Media is op soek na ’n junior verkoopsverteenwoordiger om algemene verkoopsverwante take te verrig asook advertensiespasie te verkoop. Hierdie is ’n voltydse, kantoorgebaseerde posisie by die maatskappy se kantore in Lyttelton, Centurion. Die pos is gemik op ’n jong persoon wat graag ’n loopbaan in advertensieverkope wil volg, maar nog nie oor...

Tegniese Jong Mense

4 months ago


Pretoria, Gauteng, South Africa Kare Sheet Metal Products Full time
Inleiding:
'n Vervaardigingsmaatskappy gebaseer in Hermanstad, Pretoria-Wes is opsoek na dinamiese jong mense met tegniese agtergrond om dadelik te begin.

Vereiste, ondervinding, vaardighede en kwalifikasie:

- Matriek - Met tegniese vakke op skool.
- Ons het verskeie posisies wat ons mense wil oplei in die vervaardigings bedryf.

**Salary**: From R5,000.00 per month