Current jobs related to Instandhoudings Beampte - Pretoria, Gauteng - All Storage

  • Pretoria, Gauteng, South Africa All Storage Full time

    PosbeskikbaarheidOns het 'n pos beskikbaar vir 'n manspersoon wat ons instandhoudings afdeling kan help ondersteun.VerantwoordelikhedeAankope helpMaatskappy voertuig ry tussen takkeToesig hou oor werkersHerstelwerk doenBasiese instandhouding kennisMet sy hande werkOpdragte van bestuur uitvoerVereistesEnergieke en gesonde persoonGeldige...

  • Pretoria, South Africa All Storage Full time

    Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n manspersoon wat ons instandhoudings afdeling kan help ondersteun. Energieke , gesonde persoon benodig met geldige bestuurderslisensie. ( kode 10 of 14 sal 'n pluspunt wees). Die geskikte kandidaat sal help met aankope, self ry met maatskappy voertuig tussen die takke in die omgewing. Toesig hou oor werkers en self ook...

Instandhoudings Beampte

4 months ago

Pretoria, Gauteng, South Africa All Storage Full time

Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n manspersoon wat ons instandhoudings afdeling kan help ondersteun. Energieke , gesonde persoon benodig met geldige bestuurderslisensie. ( kode 10 of 14 sal 'n pluspunt wees). Die geskikte kandidaat sal help met aankope, self ry met maatskappy voertuig tussen die takke in die omgewing. Toesig hou oor werkers en self ook herstelwerk moet kan doen. Basiese instandhouding kennis en iemand wat met sy hande wil en kan werk. Moet bereid wees om opdragte van bestuur uit te voer. 'n Hardwerkende eerlike en betroubare persoon met eie vervoer. Kriminele rekord sal nagegaan word en ons vereis 'n klaring sertifikaat van die SAP. SLUITINGSDATUM vir aansoeke is 30 Junie 2024. Stuur jou CV na Indien jy nie van ons hoor binne 7dae na die sluitings datum nie - kan jy aan neem dat jou aansoek nie suksesvol was nie. Geen telefoniese onderhoude sal gevoer word nie.